Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 30

Resensies 843

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Elements Private Golf Reserve
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Rhona G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona G
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Die verblyf is regtig fantasties.

Mens moet net ligte en gasstoof saamvat vir wanneer daar loadshedding is. Daar is geen kragopwekker of ander opsie vir kosmaak wanneer dit load shedding is nie. Die skottelgoedwasser kort sout en rinsmiddel, maar het lekker gewerk met die seep wat voorsien word. Die huis was mooi skoon gemaak. Anders het ons dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elements Private Golf Reserve se terugvoer

Lekker om te sien jy het lekker gebly.

Dankie vir jou terugvoer, aangesien dit ons help met klanttevredenheid.

Elements Private Golf Reserve
Lyle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was good.

Stay was good, road to get there is horrible! I will not go anywhere near that road again! Terrible damage to cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard W
Saam met vriende

Great location with an awesome course.

Great spot to stay. Everything that was needed was as described and available. Only two of the rooms had an aircon. No information was received on the check-in process and this required me to chase the information.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maud N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maud N
Saam met vriende

Unit 273 needs some serious maintenance work.

I wouldn't recommend 273 to anyone, compared to other units in Elements. It is the worst, the pool wasn't clean, had no emergency lights for loadshedding, oven doesn't work, no coffee stations in the rooms. It was just frustrating being in that unit. It is not well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elements Private Golf Reserve se terugvoer

Dear Maud
Thank you for your review regarding unit 273.
We will look into bettering and fixing on the pointers you gave and hopefully the next time you check everything will be to your satisfaction.

Elements Private Golf Reserve
Rebonang R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rebonang R
Gesin met klein kinders

It was a great stay.

A wonderful place to stay in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianthie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marianthie V
Saam met vriende

Pragtige venue met teleurstellende geriewe.

Ons was aanvanklik beïndruk met die eenheid, maar het deurlopend probleme met die krag ervaar. Ons kon nie elektriese punte gebruik nie en elke keer wat ons die ligte wel aangekry het, was dit van korte duur voor alles weer af was. Daar was duidelik 'n bedradingfout. Die sekuriteit was hulpvaardig en het ons probeer help, maar die fout was te groot om daar op te los. Gevolglik was ons meeste van die aand sonder krag. Daar was ook niemand anders beskikbaar om ons te assisteer. Regtig teleurstellend wanneer mens 'n aandjie weg so moet spandeer en teen daardie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niemand het kamer kom diens, swembad vuil.

Die gholfbaan is pragtig verby. Baie goeie diens by die gholfklub. Niemand het die kamers gediens tydens ons verblyf nie. Die swembad was vuil. Het geen kreepy gehad nie. Die pomp het ook nie geloop nie. Kamer was een badhanddoek kort. Verder was die verblyf heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joyce V
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Die pad was 'n bietjie rof met die grondpad saam, maar dink dit skep deel van die prentjie van die afgeleë plek, diep in die bos. Die kamers was mooi en ons kon als in die huis vind wat ons nodig gehad het. Al wat regtig gepla het was die feit dat hul aandui dis koninggrootte-beddens en dit was net dubbelbeddens. Ons bed was ook so oud en deurgeslaap dat ons na mekaar toe gerol het en dit was glad nie gemaklik nie. Daar was 'n nuwe matras in plastiek was regop gestaan het in die motorhuis, maar die het ons eers op die laaste aand ontdek. Behalwe vir die slegte bed, was dit regtig lekker om daar te kuier. Elements is ook 'n vreeslike lekker baan om op te speel en die klubhuis se kos was vreeslik lekker en vars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pathetic service at Unit 270.

On arrival, we were allowed through gate security without even being asked whether we were checking in. I assumed that I needed to go to reception and followed the boards some 5 km to Reception, at 30 km/h. On arrival, the Reception informed us that we should have been given the keys at the security entrance? Had to travel all the way back to the gate to pick up keys and then all the way back in to "lodge 270". On arrival at the unit around 14:45, we were met with a disgusting sight - unmade beds, even a set of sheets on the lounge suite, beer bottles and cigarette boxes and butts everywhere. The place stank like an old bar the morning after. People had been smoking in the living area and in the two bedrooms. Left over sweets, bags of lemons, plastic beer cups littered the counters and floor. The dustbins had not even been used. A number of photo's as proof have been taken. We immediately tried to phone the agency, Fun Holidays, but each time the phone just rang and then hung up. Then we phoned our agent who said he would try to get hold of the maintenance team, who eventually arrived at 15:10, telling us that they had been recalled after having left to go home already? Five ladies took more than 30 mins to clean the unit. We enjoyed the rest of the stay, but the overall experience was severely tainted with the pathetic service we received. My recommendation, visit Elements by all means, but stay away from the self-catering lodge No.270 and possibly others like it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Saam met vriende

A most enjoyable weekend.

The unit is really nice but a few things need to be looked at. Lighting over the table and outside is insufficient. It needs a built in braai. The Weber is broken. Otherwise, a really nice unit, well air-conditioned, neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Erfdeel 9, Cyferfontein-streek, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzYwYmY0LWI4MWEtNGNlYS05ZGZjLTg3ZGNmNmI5NTZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Portion 9, Elandsfontein Farm Cyferfontein District 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.79185995494 28.134301170639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem