LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elephant Lodge Vanderbijlpark | LekkeSlaap
+17

Elephant Lodge Vanderbijlpark

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vaalrylaan 5, Syliavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elephant Lodge bied goed ingerigte selfsorgverblyf wat ideaal is vir gesinne, vriende of kollegas wat sakegeleenthede by ons lieflike venue bywoon. Oornagbesoekers is ook welkom aangesien ons naby die N1 geleë is.

Die lodge beskik oor 8 en suite-dubbelkamers. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 2 bedtafeltjies met leeslampies, waaiers en rakke vir klere. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne, handdoeke en seep word voorsien.

Kamergeriewe sluit die volgende in: koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, TV's met DStv en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n kombuis wat volledig toegerus is waar hulle maaltye kan voorberei. Anders kan maaltye vooraf by die lodge gereël word. Daar is ook 'n lieflike tuin en braai-area beskikbaar waar gaste die buitelug saam met vriende en familie kan geniet.

Elephant Lodge is 'n uitstekende venue vir troues en familie-geleenthede en ons kan tot 200 gaste akkommodeer. Laat ons jou help om jou funksie onvergeetlik te maak!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 13 resensies vir Elephant Lodge Vanderbijlpark
Netheid
3.4/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Vaalrylaan 5, Syliavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Lodge Vanderbijlpark het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vaalrylaan 5, Syliavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiMzg1NTAwLWExZDUtNDE1Ny1hM2YwLTZiZmQyZGM2ZWNkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 5 Vaal Drive Syliavale 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.727519165039 27.819844721565
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!