LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elephant Springs Hotel | LekkeSlaap
+106

Elephant Springs Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutter-weg 31, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R494 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kom kuier by Elephant Springs Hotel vir 'n vakansiewegbreek of 'n konferensie. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis.

Die hotel is gebou in ou koloniale Afrika-styl en ingerig met antieke ware, gedenkwaardighede, en moderne geriewe. Daar is 54 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers rondom 'n privaat swem- en braai-area. Die Elephant Springs Hotel is die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie, 'n naweekkonferensie, of 'n ontspanne wegbreeknaweek. Die hotel is ook ideaal vir troues, skemerkelkie-partytjies, bekendstellings, en uitstallings. Daar is 20 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 gaste in elk. Dit is rondom 'n privaat swembad met braaigeriewe.

Elephant Springs bied 'n unieke Afrika-eetervaring. Ons het 'n buffet, asook 'n a' la carte-spyskaart. Geniet 'n drankie of kyk sokker in die pragtige kroeg-area.

Die hotel bied konferensiegeriewe wat aan enige iemand se vereistes sal voldoen. Ons spog met diverse, volledig toegeruste venues, van 'n 200-sitplek saal tot 'n intieme 40-sitplek konferensiekamer. Ons bied 'n pakket wat alles insluit (konferensielokale, verblyf, en etes teen uitstekende pryse). Die hotel is ideaal geleë vir konferensies oral in Limpopo. Die ligging is sentraal geleë in die dorp Bela Bela tussen Pretoria en Polokwane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 16 resensies vir Elephant Springs Hotel
Netheid
2.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Sutter-weg 31, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Springs Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R494
per nag (plek vir 2)
Vanaf R494
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutter-weg 31, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9f1ec3a836709ba4a33274fb6da0f6299ddd7326dc174dbfc30f26e55939ce49092c24f31aa4c379a5be4d617101dfc63be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R494  per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 31 Sutter Road Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -24.885891464231 28.29389333725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!