Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Crossing

Lodge
Luukse tent
Vanaf
Vanaf R10 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 4 privaat, luukse tente skep ’n ongelooflike Groot Vyf-atmosfeer in die bosveld. Die tent het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n yskassie vol voorraad en ’n privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Minikroeg
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Let dat daar 'n 28 km lange grondpad na die lodge lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die privaat Bosvilla is ook op 'n selfsorgbasis teen 'n goedkoper tarief beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tentsuite
Vanaf
Vanaf R12 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat, luukse tentsuite laat gaste toe om die Waterberge se bosveld heeltemal in te neem. Die tent spog met ’n pragtige uitsig vanaf die groot dek en het ’n buitestort, plonspoel en ’n privaat sitarea. Daar is ook ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n stort, en ’n yskassie vol voorraad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Let dat daar 'n 28 km lange grondpad na die lodge lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die privaat Bosvilla is ook op 'n selfsorgbasis teen 'n goedkoper tarief beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bosvilla
Vanaf
Vanaf R15 180
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat bosvilla op die hoogste punt van die hele kamp is 'n grasdakwegbreekplek wat ideaal is vir vriende en familie. Die villa beskik oor 2 slaapkamers wat elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n buitestort het. Die villa spog met ’n leefarea, groot dek, kombuis, groot plonspoel en ’n privaat boma-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Let dat daar 'n 28 km lange grondpad na die lodge lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die privaat Bosvilla is ook op 'n selfsorgbasis teen 'n goedkoper tarief beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R13 200
R13 200 R10 560
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 67 Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd755c2748ddcf5f40b9f04c69a0c3db379b6cb48fddf2c5b01a7f8537de5cd9d4c513abb1c25decaae4eb333ca1bacaf214d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R13 200 nouVanaf R10 560 per nag, vir 2 mense Site 67 Welgevonden Game Reserve Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -24.1873767236 27.754246336064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem