Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Tusk

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Elephants Tusk
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ambrose K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrose K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very pleasant place with very friendly people. Very nice place and quiet with some privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcoming, pleasant and private.

We really enjoyed our stay, the owner is very pleasant and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Layle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layle C
Gesin met klein kinders

Comfy and cozy!

Had a very relaxing stay at Elephant Tusks, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Temba Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Temba Z
Besigheidsreis

Quite good and pleasant.

Breakfast can be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanita S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita S
Gesin met klein kinders

Baie lekker familie-eenheid as jy net iewers wil oornag.

Vicky doen baie moeite en daar is klein bederfies orals in die eenheid. Beveel definitief die verblyf aan en sal ook weer daar oornag as ons Suidkus toe reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rusinda E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay.

We stayed at Elephants Tusk for 7 nights. What an amazing B&B. We were greeted with such kindness and this continued throughout our stay. The room was fantastic, clean and modern. We can’t complain about this B&B. The breakfast was delicious and we will definitely recommend this B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee Ann B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Ann B
Gesin met tieners

Lovely.

Very friendly, nice, and clean. Awesome breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you could possible need, attention to details 10/10!

Vicky is an amazing host, Elephant Tusk is a lovely tranquil place. Room was fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte kuier.

Alles is net perfek gewees, voel regtig 100% of jy by familie aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld!

Ek kon nie gelukkiger wees nie! Dit was 'n besonderse lekker plek om by te bly. En vir die prys? Ongelooflik goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C
Besigheidsreis

Great.

Everything was great. Vicky was a fantastic host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome host and value for money.

Host Vicky was very attentive, super friendly and welcoming. Accommodation was clean and very comfortable, the breakfast was also amazing. Will most definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerty N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice and quite place, friendly people, cleanliness, nice breakfast.

The place was nice, I would tell my friends to visit there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanelisiwe M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very good time.

Such a warm welcome we received from Vicky and everyone else, making sure we have a nice time. Amazing breakfast we had. We're definitely coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Baie vriendelik gegroet met ons aankoms, baie lekker gebly in die selfsorgeenheid. Dit is 'n stil atmosfeer en kan die branders in die aand hoor breek. Privaat met 'n toegeruste kombuis en lekker aircon. 'n Lang strand wat veilig is om te stap en nie oorvol is nie. Ek kan die akkommodasie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Vicky is 'n wonderlike gasvrou en het ons waarlik bederf.

Die bad in ons kamer was 'n heerlike treat. Ek het die aanbeveling om eerder elders ietsie vir aandete te koop waardeer, dankie Vicky!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Ongelooflik lekker.

Ons was vriendelik verwelkom. Kamers word elke dag skoon gemaak en was baie netjies. Vicky het elke oggend 'n heerlike ontbyt voorsien. Ons het beslis daar weg as baie goeie vriende. Sal beslis weer daar gaan kuier. Vicky het regtig ekstra myl gegaan om ons tuis te laat voel het. Vicky, was 'n voorreg om jou te ontmoet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nooi N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nooi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nog nooit so verwelkom nie

Hierdie gasvrou, het ons onmiddelik laat welkom voel en soveel moeite gedoen. Ons sal enige tyd weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haneke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haneke V

Uitstekende mense en plek.

Netjiese skoon kamers. Lekker ontbyt. Lekker plek. Vriendelike mense. Sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good stay, very accommodating staff and beautiful venue.

Didn't use all the facilities such as braai and swimming pool but did looked very inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best I've ever had.

Angie is the best host ever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelike gasheer en gasvrou

Wat 'n vriendelike gasheer en gasvrou. Ons het elke oomblik geniet en hulle het by al die Covid-regulasies gehou, wat gemaak het dat ons baie veilig gevoel het. Die ontbyt in die oggende was heerlik en ons sal beslis weer by hulle wil oornag wanneer ons Natal toe gaan. Ek sal hul beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M
Saam met vriende

Wonderful hospitality!

The hosts went out of their way to accommodate us and cooked fantastic breakfasts, different every morning! Wonderful, clean accommodations, incredible kindness and a really pleasant atmosphere and stay. And highly affordable. Umkomaas is also a gem, fantastic views throughout the town and diving opportunities at Aliwal Shoal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster verblyf! 'n Juweel in stil dorpie Umkomaas.

Annelize (eienaar) bestuur die gastehuis met trots. Baie vriendelike ontvangs waar ons soos familie gevoel het. Sowaar 'n seën vir 'n wegbreek. Ons blyplekkie was pragtig versier en word daagliks voorsien met skoon handdoeke en klein ekstras vir mens se soettand. Die ontbyt is besonders mooi, geurig en vars. Kos was met baie liefde en omgee gemaak. Ons is ook bederf met pragtige blomme en wyn en het ook 'n geskenkie gekry vir ons huweliksherdenking. Baie dankie Annelize, Shaun, Robin en die woefkinders vir 'n onvergeetlike vakansie! Julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Annelize en haar 3 honde laat mens so welkom en tuis voel. Sou langer bly as tyd dit toegelaat het. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harvey-straat 90, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdLy7KMhTgkeLGYTaDWJIVjTgRn3kRPtsbwkqhUbKxYZMbQsNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 90 Harvey Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.209080625841 30.791946737434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem