- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë.
Die lodge bied selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die eenhede het 1 of 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens, asook privaat badkamers met baddens en storte het.
Elke eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het WiFi, braaigeriewe en sekere eenhede het TV's met OpenView.
Die Berghuis het ook 'n privaat swembad, maar let asb. dat dié eenheid slegs via 'n 4x4 bereik kan word.
Die area bied verskeie doendinge soos riviervlotvaart, hengel, bergfietsry, voëlkyk en wildritte. Gaste kan die Vredefortkoepel, 'n UNESCO Wêrelderfenisterrein, besoek. Dit is sowat 40 km in deursnee en is na beraming 2000 miljoen jaar oud.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer op die rivieroewer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die TV het OpenView en daar is WiFi en braaigeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Berghuis kan slegs via 'n 4x4 bereik word.
Dele van die Berghuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalets op die rivieroewer beskik elk oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die eenhede het elk 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met OpenView ontspan en daar is WiFi. Elke chalet bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.
Huisreëls
Die Berghuis kan slegs via 'n 4x4 bereik word.
Dele van die Berghuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalets op die rivieroewer beskik elk oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens en daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet in elke chalet. Elke kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan in die sitarea voor die TV met OpenView ontspan en daar is WiFi. Die chalets bied ook toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Berghuis kan slegs via 'n 4x4 bereik word.
Dele van die Berghuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Riverside-chalets beskik elkeen oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met Openview en WiFi ontspan. Die chalet bied ook toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Berghuis kan slegs via 'n 4x4 bereik word.
Dele van die Berghuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim huis is op die berg en bied 'n 270°-uitsig. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan met 'n besonderse uistig. Die huis het nie 'n TV nie. Die leefarea bied toegang tot 'n groot stoep met 'n uitsig oor die vuurput, swembad en omgewing. Die Berghuis kan slegs via 4x4 bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Berghuis kan slegs via 'n 4x4 bereik word.
Dele van die Berghuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Executive-kamer
- Selfsorg
- 4 Bed Semi-selfsorg-chalet
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.
- 4 Bed - Selfsorg-chalet
- Selfsorg
- 6 Bed - Selfsorg-chalet
- Selfsorg
- Berghuis