+36
Lodge in Noordwes

Elgro River Lodge

  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë.

Die lodge bied selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die eenhede het 1 of 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens, asook privaat badkamers met baddens en storte het.

Elke eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het WiFi, braaigeriewe en sekere eenhede het TV's met OpenView.

Die Berghuis het ook 'n privaat swembad, maar let asb. dat dié eenheid slegs via 'n 4x4 bereik kan word.

Die area bied verskeie doendinge soos riviervlotvaart, hengel, bergfietsry, voëlkyk en wildritte. Gaste kan die Vredefortkoepel, 'n UNESCO Wêrelderfenisterrein, besoek. Dit is sowat 40 km in deursnee en is na beraming 2000 miljoen jaar oud.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annatjie P
Saam met lewensmaat
4.8
Baie vriendelike mense en uitstekende diens. Pragtige plek en baie netjies. Baie mooi, netjies en baie goeie diens. Mense was baie vriendelik en vlink...
Sien meer
Jul 2025
Liesbet B
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige saligheid! Dit was so pragtig en rustig langs die rivier! Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons selfs bederf met grat...
Sien meer
Jan 2025
Thomas M
Saam met lewensmaat
4.4
Funksie bygewoon. Mooi omgewing. Goeie restaurant.
Jan 2025
Morne N
Gesin met klein kinders
3.4
Baie rustig en mooi. Restaurant moet vir seker beter koffie kry met ontbyt. Lekker gebly met lekker beddens. Het nie die vlermuis geniet wat binne hui...
Sien meer
Apr 2025
Stephen N
Gesin met tieners
3.2
I will try anything once. The stay was okay; it was cold. We ran the one AC 24 hours a day on 30 degrees C, which made the kitchen, whe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes
  • Gaste dink Elgro River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb28d97d13f077b6e9ca7b0f80225157eb609f7267688fc97a5ed65836d341f8fe0815bb10a94ea0367ecaa9d1ad85156a982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the P89 Farm Nooitgedacht 2550 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.925238924912 27.180571923942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang