+21
Selfsorg in Hermanus

Elim Rest Place

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Boundary Road, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elim Rest Place is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Fisherhaven wat slaapplek bied vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n TV in.

Die woonstel het 'n aparte ingang en bied veilige parkering voor die huis. Die eiendom is beveilig met buitekameras, en die handmatige hek word snags gesluit. Gaste het gratis toegang tot die swembad en braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Braai

Ligging

  • 40 Boundary Road, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

40 Boundary Road, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff5581cbd777b5ef29c521b8a1fc3235187e50590f21c9389abea441dabeebbabdca47cf9dc2f3e78f6c260825166d15438?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 40 Boundary Road Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3637389 19.1216497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang