Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eliora Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Eliora Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker gebly.

Dit was baie lekker. Vriendelike ontvangs en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eliora Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Alet. Ek waardeer dit.
Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Annelize

Eliora Gastehuis
Carla N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N

Webreeknaweek vir gesin van vier.

Ons sal beslis weer gaan en kan Eliora baie sterk aanbeveel. Die kamers in die gastehuis is baie netjies met die beddens wat sommer die eerste nag al baie lekker slaap. Die parkering is veilig en onder 'n skadunetafdak. Die tuin agter die huis is 'n plek waar mens sal kan ontspan as jy wil. Dan daardie ontbyt elke oggend! Gaan proe maar self. Laaste, maar beslis nie die minste nie, is Annelize, die gasvrou. Sy is professioneel en aangenaam en vriendelik alles in een. Mens word vriende met haar oor 'n naweek. Baie dankie vir 'n onthounaweek in Eliora!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eliora Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Annelize

Eliora Gastehuis
Elrien G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en die ontbyt was heerlik.

Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N
Gesin met tieners

The breakfast was delicious, bedrooms and bathroom spotless, beds warm and comfortable. Thank you, Annelize, for looking after us. Great stay!

We will highly recommend Eliora to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlos G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stop.

Great location in a quite suburb close to a variety of restaurants. Very clean with a comffortabel bed and great shower. Has Solar electricity back up and borehole water - Not at the mercy of poorly functioning service providers. Nice breakfast provided by customer-centric Hostess. PERFECT.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eliora Gastehuis is a delightful gem in Parys. It was an absolutely comfortable stay and we felt incredibly spoilt with a delicious hot breakfast every morning. There was also a spread of other breakfast options to choose from. Annelize was an attentive host and made sure our room was always clean and we were well taken care of.

I would 100% recommend Eliora Gastehuis to anyone looking for clean, comfortable and affordable accomodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met vriende

Vriendelik, netjies, lekker ontbyt, kan aanbeveel. Dankie.

Kan die gastehuis aanbeveel. Het ons tyd geniet in Parys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Awesome!

Very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Saam met vriende

Baie netjies en baie goeie en vriendelik diens.

Baie netjiese plek met heerlike kos. Gasvrou doen baie moeite. Sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eliora Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Annelize.

Eliora Gastehuis
Jolanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Warm, vriendelik en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene V
Enkelreisiger

Gasvrye personeel, netjiese kamers, lekkerste ontbyt!

Heerlikste ontbyt! Pragtige kamers met vriendelike personeel! Sal vir seker weer daar oorslaap! Baie dankie vir als!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4aa8d8e83c00fc5c435b2fe092a7e9f1449321ac35ab6abff7c159c17adba1cfb2d3b63f29232cbfe33a1aaf3b1875b1cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 17 Eike Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909944444444 27.441944444444