Parys Akkommodasie by Ella's Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Ella's Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 990 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ella's Cottage is in die hartjie van Parys.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n enkelbed vir 'n kind in die sonkamer.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Ella's Cottage is 1 km vanaf die middedorp met winkels en restaurante, en 3,5 km vanaf die Parys Gholfbaan. Parys bied verskeie doendinge, soos hengel, vlotvaart, voetslaan, 4x4 en abseil.

Slaapplek

’n Bespreking by Ella's Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 990
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 990
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd741ec7ebe8158084db00161030c4bc69aa832ae968d41f0764b282a1a4582c6bf38e0de4ff7771f84beec4f7412a75bcfb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (vir 5 persone) 21 Oranje street Marlee Maisonette 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.897420507185 27.459974990745
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za