Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Ella's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janine E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E

Aangenaam verras!

Ongelooflike verblyf, met 'n gasvrou wat regtig die ekstra myl gegaan het om ons aand in die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Kan beslis aanbeveel en sal in die toekoms definitief weer besoek.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Ella's Cottage
Gerrit E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Goeie waarde vir geld.

Heerlik oorgeslaap, net een nag, het redelik laat gearriveer maar alles het goed verloop, die plekkie was baie skoon en netjies, mooi oorgedoen met 'n lekker kombuis, leefarea en goeie beddens. Sal graag weer hier kom bly maar vir 'n bietjie langer.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie Gerrit. Hoop julle kom kuier sommer vinnig weer. Groete

Ella's Cottage
Debbie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie E

Heerlik gekuier en verblyf het ons verwagtinge oortref.

Ons het heerlik gekuier. Alles wat mens nodig het is tot jou beskikking! Die cottage is netjies en goed toegerus.

Mari M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Baie gerieflik, pragtig en silwerskoon.

Heerlik gekuier en sal weer daar bespreek.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie Mari. Kom kuier asb weer.

Ella's Cottage
Franicisca D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franicisca D

Die verblyf was uistekend! Baie lekker gebly en loadshedding was pynloos met die inverter. Aan te beveel.

Vriendelike diens, skoon, netjies en mooi gemeubileerd. Baie tuis gevoel en lekker gekuier.

Martinique M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique M

Fantasties! Netjies! Ruim!

Daar is 'n Inverter, jy weet nie die krag is af nie! Baie netjies! Baie stil area! Baie ruim!

Yvonne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Een woord - fantasties.

Skoon, netjies, veilig en gerieflik. Sal beslis weer daar bespreek. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Ella's Cottage se terugvoer

Julle is welkom om weer te kom kuier. Dankie vir die mooi resensie. Groete

Ella's Cottage
Melissa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Awesome!

The owner is very accommodating. Went the extra mile.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Ella's Cottage
John B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Stunning, alles wat nodig was is daar.

Drie generasies onder 1 dak, "non complicated", gastetoilet was 'n wenner na n lang dag uit. Eienaar het haarself ook kom voorstel, stunning plek.

Tertia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Gerieflik, en baie rustig.

Sal definitief Ella's Cottage aanbeveel. Wat 'n pragtige klein dorpie, Ella's Cottage is stapafstand vanaf winkels en dit maak dit vir ons die ideale blypkek!

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie Tertia. Ek hoop julle kom kuier gou weer.

Ella's Cottage
Bernadette C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette C

Our stay was a quick overnight with 3 young adults and parents.

We spent the morning on the river, doing some river rafting in the rain. We were most grateful to be greeted by our neat cosy cottage. We were all able (5 people) to have a quick shower to get warm and settled before our evening out.

Marius S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie oulike en veilige plek.

Alles was gereed met ons aankoms. Die eienaar het on baie tuis laat voel.

Lynton E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynton E

Quick and easy.

It had everything we needed and our 1 night stay was good. Will stay again if in the area.

Annetjie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V

Huis laat mens dadelik tuis voel.

Alles was netjies. Huis heeltemal volledig toegerus met kombuisware, wasmasjien, skottelgoedwasser, DStv, aircon, alles goeie kwaliteit en smaakvol, ons het die plek geniet.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier weer.

Ella's Cottage
Olivia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia C

Clean and comfy!

Lovey place to stay. Everything one needs for a sleepover or for a few days.

Ella's Cottage se terugvoer

Dankie Olivia. Hoop julle kom kuier gou weer.

Ella's Cottage
Awie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie C

Absoluut fantasties, alles is daar tot die rustigheid.

Baie goeie ontvangs gehad, alles is daar, voel soos my eie huis en stapafstand van die middedorp al voel dit of jy op die plaas bly. Sal definitief weer en weer daar bespreek.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Ella's Cottage
Mei-lene E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mei-lene E

It was wonderful!

It is a perfect place. I loved every part of it.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie Mei-lene. Bly julle het dit geniet.

Ella's Cottage
Jan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Lekker en gerieflik.

Het aan al ons verwagtinge voldoen. Baie gerieflik.

Reinette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Ons hele gesin het heerlik uitgerus en ons kuier hier só geniet.

Ella's cottage het alles wat jy nodig het en meer, boonop laat die pragtige dekor mens tuis voel. Baie netjies en skoon en veilige parkering. Vriendelike gasvrou/uitstekende diens, ons sal beslis weer kom.

Noleen P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen P

Little gem.

Ella's cottage is so cute and cosy. Everything we needed was supplied. What a great place to celebrate mom's 82nd birthday!

Juanita L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Pragtig, beslis ’n juweel in Parys.

Ella's Cottage is alles en meer wat mens nodig het gerieflik en so netjies. Sal beslis weer daar bespreek.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie Juanita.

Ella's Cottage
Monica B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Ons het voorwaar heerlik gekuier by Ella's Cottage!

'n Oulike plekkie in die hartjie van Parys. Pragtige dekor en goed toegerus. Alhoewel ons nie vir Elmarie persoonlik ontmoet het nie, is sy 'n gasvrou duisend! Ons sal beslis weer daar kuier.

Ella's Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Ella's Cottage
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d3b8f13edd0da8208ea53432cb3923c6f0fec6f49c4664a21700ca3f330347a37a25321c2079c35189214bb23c77f7463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 21 Oranje street Marlee Maisonette 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.897420507185 27.459974990745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang