Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kaapse Wynlande

Ellasrus

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Gawe plekkie in 'n estate. Oulike oopplan plek met 'n klein goed toegeruste kombuisie en badkamer. Ongelukkig is daar nie 'n ingeboude braai nie. Slegs 'n kaggel binne en die vuurput braai word slegs charcoal toegelaat. Geen privaatheid nie. Die plek is binne 'n estate met geen heinings nie. Daar is geen vorm van lugverkoeling nie en die agentskap het hulle kantoor waaier vir ons geleen. Ook geen braaitang nie en ons moes een in die dorp gaan haal, plek word nie goed na gekyk nie. Byvoorbeeld, geen handewas seep, onkruid in die tuin, plaveisel wat lig, stortkoppe wat verstop is en nie mooi sprei nie. Die kol kol is 'n heerlike bonus. Fantastiese koningsgrootte bed met kwaliteit linne, maar geen laken. Afgesien van genoemde punte het ons tog heerlik daar gekuier. Pragtige sterrekyk in die aand terwyl ons in die warmbad lê.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 529

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Koningsrivier Road, Kings Hill Estate, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497f69b1b3fcd85196a22adaef715a47f9dd1f2b945af52c5d277ba443eee8e5a1df7d68963055479dbf77cf00d2cb8af97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Koningsrivier Road Kings Hill Estate 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9170953 19.8566391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang