Ellipse Galileo Penthouse 41213
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ellipse Galileo Apartment 41213, Karkloof Cresent, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ellipse Galileo Penthouse 41213 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel op die 12de verdieping in Midrand, Gauteng – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste kan ontspan op die balkon met buitesitplek, perfek om 'n oggendkoffie te geniet. Die kompleks bied ook toegang tot 'n swembad vir verfrissende duike gedurende warm somersdae, sowel as 'n gimnasiumarea.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ellipse Galileo Apartment 41213, Karkloof Cresent, Midrand, 2066, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ellipse Galileo Apartment 41213, Karkloof Cresent, Midrand, 2066, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang