Elm Place
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat slaapplek aan 11 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Dié kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Daar is 2 gastekamers wat elk ’n dubbelstapelbed en ’n enkelbed het en 'n laaste gastekamer met 1 enkelbed. Linne, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste word in elke kamer voorsien en die kamers bied toegang tot 'n gedeelde badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die huis het ook 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en vermaakarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en die vermaakarea is langs die swembad. Gaste het toegang tot parkeerplek agter 'n outomatiese hek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
MHP Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Elm Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal