Eloff's Overnight Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Railway-straat 20, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eloff's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n tuinwoonstel met 'n aparte ingang by die eienaar se huis in Annadale, Polokwane.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die koffiestasie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Openview-kanale.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Eloff's Overnight Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Railway-straat 20, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Railway-straat 20, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom