LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+118
Selfsorg in Bartlett

Elridge Living

  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 100 Elizabeth Road, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Elridge Living is in Bartlett in Boksburg en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in 'n besigheidspark, reg langs 'n winkelsentrum met alle geriewe vir 'n sorgelose wegbreek geleë.

Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle aangebied. Elke woonstel is pragtige en smaakvol gemeubileer. Daar is 6 woonstelle met 2 slaapkamers en 2 woonstelle met 3 slaapkamers. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

Elke woonstel het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n ten volle toegeruste kombuis, en suite-badkamers en 24 uur-sekuriteit met gratis parkeerplek.

Die woonstelle bied maklike toegang tot die N12-hoofweg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marina B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Heerlik veilig, goeie ligging.
Sep 2026
Marianne B
Gesin met tieners
5.0
PuiK! Baie baie tevrede. Elridge Living is 'n pragtige plek met 'n uitstekende ligging. Baie vriendelike diens en personeel, en ons sal beslis weer va...
Sien meer
Sep 2026
Mandie R
Saam met vriende
5.0
Fantastic. We enjoyed our stay very much, clean modern rooms, beautiful apartment. I love the living area and kitchen, friendly staff. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Dreyer V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, clean, safe. Very clean and professional. Security excellent. Quality of 2 bedroom unit was of a very high standard. We will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Violet C
5.0
Amazing. It was amazing. The place itself was more than I expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delores Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 100 Elizabeth Road, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Elridge Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

100 Elizabeth Road, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce681f77e2e29ba1031fa427a75503de775071420dab19455ede05b262f42330d550aba52a4a27347aef104d68ca6aa94016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 100 Elizabeth Road Bartlett 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.166835357108 28.273651331352

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang