Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elwanu

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elwanu bied gerieflike verblyf op 'n boomryke kleinhoewe van 2 hektaar in Cullinan.

Gaste het 'n keuse tussen kothuise of 'n ateljee-woonstel wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte- of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let daarop dat die eenhede nie TV's het nie.

Onderdakparkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar, en gaste kan in die boomryke tuin ontspan. Daar is ook 'n klein kapelletjie op die perseel.

Cullinan bied verskeie restaurante en aktiwiteite soos abseil, zipline in 'n kloof, stap-, vierwielmotorfiets- en 4x4-roetes, perdry en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 66 resensies vir Elwanu
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 6

Ligging

  • Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Elwanu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem