Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elwanu

Gastehuis
Wooded Rose
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande eenheid het 'n privaat tuin en is gerieflik gemeubileer vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, en kinders en babas kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls


- Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.
- Die eenhede het nie TV's nie.
- Kinders onder die ouderdom van 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Let asb. daarop dat die hoofhek van Elwanu by Plot 95, Zonderwaterweg.
- Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nieu-Bethesda
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie en ook nie braaigeriewe nie. Die eenheid het 'n klein private tuintjie. Kinders en babas kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls


- Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.
- Die eenhede het nie TV's nie.
- Kinders onder die ouderdom van 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Let asb. daarop dat die hoofhek van Elwanu by Plot 95, Zonderwaterweg.
- Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio Delphi
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik gemeubileer en ideaal vir 'n paartjie of 'n enkeleisiger. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Die eenheid lei na 'n geplaveide area met sitplek en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls


- Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.
- Die eenhede het nie TV's nie.
- Kinders onder die ouderdom van 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Let asb. daarop dat die hoofhek van Elwanu by Plot 95, Zonderwaterweg.
- Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Petite Maison
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n spabad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n eetarea, 'n sitarea, 'n stoep en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


- Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere.
- Die eenhede het nie TV's nie.
- Kinders onder die ouderdom van 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Let asb. daarop dat die hoofhek van Elwanu by Plot 95, Zonderwaterweg.
- Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem