Emangunini Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emangunini Guesthouse bied gerieflike gastehuis-verblyf in 'n privaat huis in 'n woonbuurt in Meer-en-See. Die ligging bied maklike toegang tot 'n gholfbaan, strande en die Meer-en-See Mall.

Verblyf word in 6 gastekamers aangebied. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die Executive-koninginkamer het sy eie en suite-badkamer en die ander 5 slaapkamers het toegang tot 3 gemeenskaplike badkamers.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad en 'n tuin waar maaltye bedien kan word. Die kombuis is ten volle met eetgerei, toebehore, yskaste en stowe toegerus indien gaste hulle eie tuisgemaakte maaltye wil voorberei. Die gastehuis het ook eerareas, 'n kroeg, 'n sitkamer en skoonmaakdienste.

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Emangunini Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false