Meer-en-See Akkommodasie by Emangunini Guesthouse | LekkeSlaap
+44

Emangunini Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Emangunini Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Brigitte L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en bekostigbaar.

Baie gelukkig met die diens stel net voor dat daar 'n yskas in elke kamer in gesit word.

Hannetjie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie D
Gesin met klein kinders

Oor die algemeen was dit 'n aangename verblyf. Kombuiskaste was nie baie skoon nie en daar is baie min kombuisware beskikbaar. Net 3 papbakkies vir 16 gaste, waarvan 1 gebreek is.

Nie baie beïndruk met die gaste wat die fasiliteit met ons gedeel het nie aangesien van die gaste nie hulle kamer deur toemaak as hulle ontklee nie. Die deel fasiliteit van die kombuis was ook nie op standard nie. Geen oondbakke nie, net 3 papbakkies tussen 16 gaste. Ons moes ook wag vir ander om kombuis klaar te gebruik voor ons met ontbyt kon begin. Kan beslis dink aan 'n opgradering. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is ook nie iets vir klein kinders om te doen nie behalwe die swembad. Een kamer se lugversorging was buite werking.

Mpume M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpume M
Saam met vriende

Customer service was pathetic.

Customer service was pathetic. There was no privacy.

Emangunini Guesthouse's terugvoer

Thanks for the feedback, we will try and look into your grievance. As for windows, it's only that one room designed like that and its a pity there is nothing much that can be done in terms of putting windows however in future u can ask not to be placed in that specific room.

Regards
Emangunini

Emangunini Guesthouse
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhaanbaaistraat 18, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALS0MlqhDkMIslkeBuhlK9yHjFEk8GzC5y6YezuiaYcrWFnFN8N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 18 Knorhaanbaai Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.780191543811 32.10587964418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za