LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Emdoneni Lodge | LekkeSlaap
+83

Emdoneni Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Emdoneni Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jackie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing.

Staff went out of their way to assist and were unfailingly pleasant. The food and selection of dishes were good, and I am fussy. The accommodation was better than I expected, despite reading other rave reviews.

Emdoneni Lodge's terugvoer

Dear Jackie,

Thank you so much for your amazing review. We are pleased to hear that you had a wonderful time with us.

Wishing you all the best and hope we may welcome you again.

Best regards,
Ingrid

Emdoneni Lodge
Inge S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

We were pleasantly surprised by the amazing hospitality.

Thank you so much for accommodating us, Emdoneni. My family and I had the best New Years and holiday with you. The service was great from the staff, our food was delicious and our rooms were always fresh. Thank you for having us, we will certainly come visit again.

Fanie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en lekker geëet.

Sien sterre.

Andre V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek en sentraal geleë.

Goeie ervaring by die lodge en die kos, beide ontbyt en aandete was fantasties elke aand. 'n Dubbelbed in die kamer sou beter as 2 enkelbeddens gewees het. Ek sal wel sê dat die drankies belaglik duur is. Veral die water wat R30 vir 'n 500ml-bottel is. Verder kan ek net sê dat ons die 6 aande daar baie geniet het, met hope aktiwiteite in die omgewing om te doen.

Marileen D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Ontspannende vakansie.

Verblyf baie naby aan die Hluhluwe Wildreservaat. Diens en kos uit die boonste rakke. Het ons tydjie daar baie geniet. Kon beslis nog langer gebly het.

Maeve S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maeve S
Saam met vriende

Kos uit die boonste rakke.

Cheetahs pragtig, kos uitstekend.

Vanaf R2 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg 123, Bushlands, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a5ad17259271d1a46d8faa82e9b3361117038d0232aef51dd0eef39b112cc0edab3db0cf59bd2688577baa16a2ca72e319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Bushlands Road 123 Bushlands 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.102793201857 32.27490035714
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!