+23
Selfsorg in Table View

Emma’s Rest

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Elphinstone Avenue, Flamingo Vlei, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ontspan by Emma’s Rest, 'n moderne vakansiehuis in Table View, 'n Weskus-voorstad van Kaapstad, vernoem na sy uitsigte oor Tafelberg. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die laaste slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n bykomende gastebadkamer met slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.

Die huis bied 2 bykomende eetareas, ideaal vir al fresco-etes. Die eiendom voel vreedsaam en afgesonderd, met 'n welige tuin, vuurput en privaat swembad. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Emma’s Rest is in 'n stil pad in Flamingo Vlei geleë, net 5 minute vanaf Bloubergstrand se strandfront, 25 minute vanaf Kaapstad se middestad en 45 minute vanaf Stellenbosch.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 30 Elphinstone Avenue, Flamingo Vlei, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

30 Elphinstone Avenue, Flamingo Vlei, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fca95db150dfc458b182a01e16247704d9969c54bd9effd556c808ea3c0fd593b0da1ded41aa897090f7a18b60b960033dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 150 per nag (plek vir 6) 30 Elphinstone Avenue Flamingo Vlei, Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8290564 18.4904847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang