LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Croydon

Emma's Self-catering



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Karnelian Road, Croydon, 1619, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Emma's Self-catering bied oornagverblyf in Croydon en is ideaal vir 'n paartjie, vriende of sakereisigers.

Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is ook 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n wasbak, 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgierewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n lowerryke tuin met 'n piekniektafel en 'n buitelug-eetarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Noreen C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. It was a cosy place. The host was extremely helpful and very pleasant. Friendly and was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary-Anne
Emma's Self-catering
Thank you for your lovely feedback, hope you visit us again soon!

Ronel B
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Vriendelik ontvang en aangename verblyf. Baie sentraal en restaurante naby geleë. Blyplek het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mary-Anne
Emma's Self-catering
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit.

Tallies T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Baie vriendlik en veilig. Ja, baie vriendelik ontvang en het opgevolg of alles in orde is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mary-Anne
Emma's Self-catering
Dankie vir jou terugvoer, ons hoop jy besoek ons weer!


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mary-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Emma's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en yskas insluit. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste op versoek.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

'n Breekskadedeposito van 50% word per bespreking vereis wat terugbetaal sal word indien alles in orde agtergelaat is.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Karnelian Road, Croydon, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9709aa0179656eb477c4263d65a2a2e106dec73cb42ac79576ce98a9c228a649bc9d83219c99a556b372941187da4317af68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13 Karnelian Road Croydon 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.130096774922 28.190570350101