Emmy's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emmy's Guest House is ’n nuwe gastehuis in Carletonville, ’n klein goudmyn-area in Gauteng, wat ideaal is vir reisigers met ’n begroting. Emmy's Guest House is net 2 km vanaf Carletonville Winkelsentrum en die Abe Bailey Natuurreservaat en Goldfield Gholfbaan is ook naby.

Verblyf word in stylvolle, gerieflike gastekamers gebied en elke kamer het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en klerekaste.

Die gastehuis het ’n gastesitkamer en -eetarea. Gaste is welkom om die swembad, braai-area, klein gholf-area en pragtige tuin te gebruik. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Emmy's Guest House verseker gemak en het ’n vriendelike personeel wat kwaliteit-diens bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Emmy's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false