+49
Selfsorg in Knysna

Endlovana Coastal Hideaway

17 gaste

6 slaapkamers

11 beds

8 badkamers

  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Uitzicht, Brenton Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Endlovana Coastal Hideaway is in 'n natuurreservaat van 80 ha geleë en is 'n rustieke, privaat selfsorg-eko-lodge aan die Knysna-kuslyn, tussen Buffelsbaai en Brenton-on-Sea. Die huis is perfek vir 'n groot gesinswegbreek of wegbreek saam met vriende.

Die huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 2 gaste-kleedkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 14 en dit lei na die sitarea waar daar 'n kaggel en genoeg sitplek is. Basiese, gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 3 aparte braai-areas, 'n swembad, see-uitsigdek, boma en privaat toegang tot die strand. Veilige parkeerplek is vir 8 voertuie beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 39 Uitzicht, Brenton Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 17)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 17)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 17)
Bespreek

39 Uitzicht, Brenton Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe99a943afc139e6d512d303aa969b9445a9760cc51df6ead32c2f160c2aa46e76f06cb280c53fec59daeefd24b583c026c80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 17) 39 Uitzicht Brenton Road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071537746856 22.99524307251
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang