Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat ontbyt, middagete en aandete nie ingesluit word by die tarief nie, maar dat dit teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 6 km is wat aangepak moet word voor gaste by die lodge kan uitkom. Dit kan deur klein voertuie bereik word, maar dit word aangeraai dat gaste stadig ry.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Avondale Road M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang