Equestre
Beskrywing
Eenheid 2 - Agapanthus, Eenheid 3 - Bumble Bee en Eenheid 4 - Baobab bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede het elk ’n ekstra lang koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Ander geriewe sluit ’n lugversorger en ’n slim-TV in. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas, broodrooster, ketel, dompelkoffiepot en ’n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
'n Gekookte ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 - Chameleon is 'n gesinseenheid wat slaapplek het vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Chameleon het 2 ekstra lang enkelbeddens wat op versoek in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is ’n dubbelstapelbed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en ’n toilet. Ander geriewe sluit ’n lugversorger en ’n slim-TV in. Die kombuis is met ’n gasstoof, yskas, broodrooster, ketel, dompelkoffiepot en ’n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
'n Gekookte ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dalkeith-weg 9, Ashburton, Pietermaritzburg, 3213, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang