6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Erdvark 4256 is 'n bekoorlike vakansiehuis in houtstyl, geleë in Marloth Park, 'n wildreservaat wat grens aan die Krugerwildtuin. Die huis bied 'n gemaklike en gerieflike basis vanwaar Marloth Park en die suidelike Krugerwildtuin verken kan word, wat dit die perfekte bosveld-wegbreekplek vir gesinne en klein groepies maak.
Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers op die grondvloer, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n ekstra kinderbed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -eetarea is op die onderste vlak geleë en is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die boonste vlak spog met 'n ruim oopplan-sitkamer met houtvloere, 'n slim-TV met DStv Premium en Showmax, en lugversorging vir ekstra gemak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oordekte patio is gemeubileer met buitesitplek, en die verblyf spog met 'n privaat plonspoel, 'n klein braai-area, 'n buite-eetarea en 'n tuin met buitemeubels. Die huis het ook 'n gasgeiser, wasgoedlyn en 'n sekuriteitsalarmstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dawn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Erdvark 4256 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang