Arniston Akkommodasie by Erf 3 | LekkeSlaap
+34
+34

Erf 3

Selfsorg
  • Vanaf R7 277 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Erf 3 bied slaapplek vir 13 gaste in 'n huis op Arniston se strandfront.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis het 'n pragtige uitsig oor die see en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Vyf van die slaapkamers het dubbelbeddens en 1 van die kamers het 2 enkelbeddens. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers en die ander kamers deel een badkamer. Daar is 'n ekstra kamer vir 'n kinderoppasser wat 2 enkelbeddens, 'n sitarea en 'n privaat badkamer het. Die badkamers het 'n stort, 'n bad of albei, asook 'n toilet en 'n wasbak. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond en 'n mikrogolfoond en etes kan rondom die etenstafel geniet word. Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, maar gaste moet asb. hul eie koffiekapsules saambring. Gaste kan in 1 van die 3 sitkamers ontspan en daar is TV met DStv. Die huis het 2 kaggels.

Die leefarea bied toegang tot 'n sonnige stoep en braaigeriewe is buite beskikbaar. Die huis se tuin is omhein. Erf 3 het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Neem asb. kennis dat sekere dele van die huis met trappe bereik word.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, bergfietsry- en voetslaanroetes, visvang-geleenthede, walviskyk en skeepswrakke langs die kus wat toeriste kan besoek. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Erf 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 277
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 277
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 277
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rESddBuMAkjQJNVcGkULCf0JpjUad2rbWUosk0ekM1h7Qt3PU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 277  per nag (plek vir 10) 14 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.666673 20.231545
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za