LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Kampeer/karavaan in Erongo

Erongo Rocks - Farmhouse & CampingPrime picks icon.

Prime picks icon.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 241, Omandumba Ost, Namibia, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die Erongo-berge, Namibië, is Erongo Rocks 'n vreedsame ontsnapping vir diegene wat van die buitelewe hou. Of jy nou op soek is na 'n stil blaaskans, 'n basis om te verken, of 'n plek om weer met die natuur te verbind, jy sal dit hier vind.

Natuurliefhebbers kan wandelpaaie, pragtige uitsigte en stil aande langs die vuur geniet. Ons agt kampeerplekke is eenvoudig, skilderagtig en met liefde ontwerp. Kies tussen ons funksionele kampeerplekke of ons meer afgesonderde kampeerplekke, wat elkeen 'n ander manier bied om hierdie unieke landskap te ervaar. Vanaf 7 September 2025 sal ons selfsorg-plaashuis 'n nuwe hoofstuk begin - as die hart en bymekaarkomplek vir kampeerders op die plaas.

Vanaf 1 Oktober 2025 sal hierdie rustieke 100 jaar oue huis - deel van ons familie vir 2 generasies - sy deure op 'n nuwe manier oopmaak. Die Plaashuis sal kampeerders verwelkom vir inklok, ligte maaltye, koffie en koek op die stoep, en voorafbestelde groepsdinees.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Wasbakke en spieëls
Aangewese kampeerplekke
Gruis- of betonblad
Verhewe platforms

Kamers

Erongo Rocks - Camp Starling
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Verhewe in die berge met skouspelagtige uitsigte, kan hierdie kampeerplek tot 4 gaste akkommodeer. Lang aflooptoilette en emmerstorte is beskikbaar. Hierdie staanplek is slegs toeganklik met 'n 4x4 en geen sleepwaens nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Erongo Rocks Camp Dik-dik
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is afgesonder en is ideaal vir 'n paartjie of klein gesinne. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele. Die oopplan-badkamer het 'n spoeltoilet en emmerstort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Erongo Rocks - Camp KykNet

Parkeerplek & toegang
Privaat ingang

Erongo Rocks - Camp 360
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek het 'n 360 grade-uitsig op die berge. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele. Die oopplan-badkamer het warm water.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Erongo Rocks Camp Petite
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek bied 'n uitsig op die berge. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele en gedeelde ablusiegeriewe met warmwaterdonkies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Erongo Rocks - Camp Acacia
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Erongo Rocks Camp Granite
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek word met kolossale granietrotse omring en bied slaapplek aan 6 of meer gaste. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele. Die oopplan-badkamer het 'n spoeltoilet en emmerstort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Erongo Rocks Camp Mountain View
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is naby die berg en word met granietrotse omring. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele en 3 gedeelde ablusiegeriewe met warmwaterdonkies. Dit is ideaal vir groot groepe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Erik V
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Wat 'n plek. Ongelooflik. Ek is spyt ons het net twee nagte bespreek. Heerlik rustig in die veld. Baie voëls. Lekker stappaadjies. KykNet-staanpl...
Sien meer
Jul 2026
Margaret G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely isolated camp. Dik Dik was a unique camp with the facilities feeling like an ensuite. The remoteness of the camp suited us perfe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Hendrik Y
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi kamp en mooi omgewing, stil en rustig. Het baie lekker gebly in hierdie sprokies klip kamp, netjies, skoon en mooi uitgelee.
Apr 2026
John C
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, asemrowende landskap en puik gasheer. Dit was absoluut fantasties. Didi het ons hartlik ontvang en al die staproetes verduidelik. Ons het by k...
Sien meer
Sep 2025
Coretha O
Saam met vriende
4.8
So bly ons het die grondpad aangedurf vir 2 aande van rustigheid, groot vure en. Baie interessante omgewing! Het restaurant en swembad geniet in die w...
Sien meer
Aug 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Erik V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wow! Wat 'n plek. Ongelooflik. Ek is spyt ons het net twee nagte bespreek. Heerlik rustig in die veld. Baie voëls. Lekker stappaadjies. KykNet-staanplek is pragtig. Ons gaan definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Wow, thanks so much Erik! Sorry we were not on the farm when you stayed with us. Glad you enjoyed it! Warm regards, Terry & Didi Rust

Margaret G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lovely isolated camp. Dik Dik was a unique camp with the facilities feeling like an ensuite. The remoteness of the camp suited us perfectly. The host was very accommodating and the cake was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Dear Margaret, thank you so much for your review, we are so happy that you enjoyed your stay! Thank you for taking the time to write a review for us. So glad you enjoyed our homemade carrot cake Warm regards, Terry & Didi Rust

Hendrik Y
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi kamp en mooi omgewing, stil en rustig. Het baie lekker gebly in hierdie sprokies klip kamp, netjies, skoon en mooi uitgelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Dear Hendrik, Thank you so much for this 5 star review. We are so happy that you enjoyed your stay with us! Warm regards, Terry & Didi Rust

John C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stilte, asemrowende landskap en puik gasheer. Dit was absoluut fantasties. Didi het ons hartlik ontvang en al die staproetes verduidelik. Ons het by kamp Acasia gekamp. So netjies met 'n ruim persoonlike ablusie. Dit was voorwaar 'n juweel in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Thank you so much for your review, we are so happy that you enjoyed your stay in Camp Acacia! Thank you for taking the time to write a review for us. Have a wonderful day further. Warm regards, Terry & Didi Rust.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Dear Wim. Thank you for the feedback on your stay! We appreciate you taking the time to write us a review and we hope you visit us again one day for longer. Warm regards, Terry & Didi Rust

Coretha O
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Aug 2026

So bly ons het die grondpad aangedurf vir 2 aande van rustigheid, groot vure en. Baie interessante omgewing! Het restaurant en swembad geniet in die warmte. Solar-krag was 'n groot verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
We are so happy you visited us, thank you! Warm regards, Terry & Didi Rust

Roy S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Enjoyed the peace and quiet. Beautiful setting for the campsite and well-kept trails, exceptionally marked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hello Roy, Thank you for the 5 star review. We are so glad you enjoyed your 4 nights at Camp Dik-Dik. Warm regards, Terry & Didi

Johannes D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig met pragtige omgewing. Pragtig ingerigte kampplek ver van alles en almal en mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hello Johannes, Thank you for your review, we are so glad that you enjoyed your 2 nights at Camp KykNet. Warm regards, Terry & Didi Rust

Anneke E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike private kampplek! Pragtige kamp plekke tussen die rotse! Alles wat jy nodig het, met skoon badkamer geriewe. Pragtige omgewing om te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Dear Anneke, Thank you so much for this lovely review! We are so pleased that you enjoyed your night in Camp Dik-Dik and that you enjoyed the hiking trails. We hope to see you again in the future, Warm regards, Terry & Didi Rust

Pieter V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Privaat, rustig. Fantastiese plek. Vriendelike eienaars in pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Erongo Rocks - Farmhouse & Camping
Hi Pieter, Thank you so much for this wonderful review, we are so glad you enjoyed your stay in Camp Dik-Dik. It was such a lovely time to visit after all the wonderful rain we received too! Hope to see you in the future. Warm regards, Terry & Didi Rust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Erongo Rocks - Farmhouse & Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 241, Omandumba Ost, Namibia, Erongo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886c5d6a4c27095fcc6d965541a4bb8b3ec67eb04a4bcb9bc7ed9a621cd0b55190635614b4c449023e7c6fc423cbd512396a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Farm 241 Omandumba Ost Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.497497400114 15.629934668541
Soek in 'n groter streek