+109

Es La Vida

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Es La Vida bied bekoorlike akkommodasie in die rustige en skilderagtige kusdorpie Jongensfontein. Dit bied 'n perfekte mengsel van gemak en natuurlike skoonheid, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat 'n rustige wegbreek by die see soek.

Akkommodasie word in 3 ruim selfsorg-eenhede voorsien. Twee eenhede bied elk slaapplek vir 4 gaste, terwyl die ander 8 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens en privaat badkamers. Die eenhede beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met wasgoedgeriewe, 'n leef- en eetarea en 'n binnebraai. Vir vermaak word 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi in alle eenhede voorsien. Die eenhede maak oop na 'n dek met buitesitplek, wat pragtige see-uitsigte bied. Twee nuut geïnstalleerde Kol-Kol houtvuur-warmbaddens is beskikbaar vir alle gaste.

Gaste word voorsien van veilige parkering op die perseel. Jongensfontein bied baie om te geniet, van ontspanning op die pragtige strand tot visvang, swem en stap in die omgewing. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos Blombos-grot en De Hoop Natuurreservaat verken vir wildlewe en natuurwandelings. Die nabygeleë dorp Still Bay het winkels, kafees en historiese plekke om te ontdek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thinus F
Saam met vriende
5.0
Alles en nog. Alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike vakansie!
Nov 2025
Reggie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, skoon en ruim. Ons het heerlik gebly, pragtige plek.
Okt 2025
Johann V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek! Ons het heerlik gebly. Die plek is goed toegerus met kwaliteit meubels, matrasse en toestelle. Baie lekker braai plek en die uitsig ...
Sien meer
Okt 2025
Henry C
Saam met vriende
5.0
Excellent accommodation with the most beautiful views. We had a great stay. The staff were friendly and more than helpful. Great qualit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Melandri S
Saam met vriende
5.0
Dit was rustig en so mooi. Alles wat mens nodig het. Ek het nie veel woorde nie. Al wat ek kan sê is, gaan sien vir jouself, dis awesome verby. Ek gaa...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 13 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Es La Vida het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdefc5449c9b8778f56cc85b0698cae73ab1b283354ba1bd45bde665a54497d01d56d222ccbcf86f9f8ebf7c7d0f232e7cbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 13 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.429176349565 21.334276084635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang