Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escombe Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir Escombe Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nosiphiwe B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiphiwe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The place was awesome, including the owner who really made our stay pleasant. We can recommend the place to our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredelize D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fredelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, spacious, clean room and perfect for weekend stays.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmar V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar V
Enkelreisiger

Netjies en skoon en lekker stil in die aande.

Plek is netjies en skoon, kan dalk die dak fan vinniger maak. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josevina P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josevina P
Saam met vriende

Pleasant and friendly and the room met my needs.

Ron is an exceptional Host. He called me the night before to check in. He also called when I got to the airport to give me directions and key landmarks to look out for while driving. I was travelling alone. The place is quaint and neat and met my needs. The room was cleaned Saturday on my return from a conference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joos M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos M
Besigheidsreis

Dit was warm lekker en netjies.

Dit was netjies skoon en stil in die omgewing, die enigste ding wat vir my nie reg was nie is dat die eienaar net gepla was oor die uitstaande geld die eerste aand. Hy kom na die kamer en wil weet wanneer betaal ek die res van die geld en op die mail staan tog dat dit betaal moet word op of voor die 03/01/2021 en dat hy net kontant sal vat. Die selfde met die uitklok, hy will die vorige dag al reeds weet wanneer is julle uit en hoe laat ry julle, en ons weet tog weereens ons moet 10 uur op die laatste uit wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Billy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Generally good place to choose.

Escombe is in a safe area, near the mall. The challenges are that it ts situated far from the beaches. The owner needs to hire two ladies for cleaning, one person is struggling to attend to daily cleaning of rooms during that time of the year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neeta R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience. Home away from home.

Comfortable bed. Clean place. Hospitality 200%. To Ron, you are a gentleman. Honestly the great service. It was such an amazing experience and opportunity to have stayed at your place. For sure you will see us again. Guys, you want a place of value for money and much more, here it is. Peace, fresh, clean, quiet, pleasant environment. Ron, thank you. Highly favoured. Thank you for making us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Gerieflik.

Ron het my dadelik tuis laat voel en was baie behulpsaam. Sal definitief weer van sy gasvryheid en plek gebruik maak. Beveel Escombe akkommodasie beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Gesin met tieners

Stayed well. Ron was always helping wherever possible. Thank you Ron.

Will definitely recommend it and come again and again. Thumbs up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramotale L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramotale L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The owner is friendly and professional. The place is clean and safety is guaranteed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G
Saam met vriende

This place has become our home away from home.

The hospitality is superb, the hospitality is out of this world and the place is has a warm welcome. We really loved and enjoyed our stay. This is our second family vacation at this place. We have made it our second home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very pleasant and our room cleaned daily.

Will recommend this place to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Wow!

Ek en my moeder van 86 jaar oud het daar gekuier vir 1 week. Alles was baie netjies en die gasheer Robbie het uit sy pad gegaan om dit aangenaam te maak. Baie rustige omgewing en aangename atmosfeer. Baie dankie vir 'n aangename rustydjie. Kan die plek aanbeveel beslis vir enigiemand wat sou belangstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alinah L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alinah L
Saam met vriende

The place was clean and the owner was very welcoming and friendly.

I had a great time and the place was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervyn N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn N
Enkelreisiger

Nice.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kedibone H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kedibone H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was calm and clean, and the owner welcoming and friendly.

We had a great stay at Escombe, we will gladly go back there. The place is so calm you can rest peacefully without any disturbance and the room was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongi S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is safe and value for money.

Mr. Ron is friendly and so kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokubonga N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokubonga N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

We really enjoyed our stay and great value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonke S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonke S
Saam met vriende

Had a great stay.

A place away from home. Beautiful indeed. Clean. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janis P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and pleasant accommodation in Escombe.

We were pleasantly surprised with the accommodation, clean, neat, furnished comfortably. Landlord very helpful and friendly. Suited our needs very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, neat, clean and quiet.

We enjoyed our stay there and Ronald, our host was great. Will definitely use it again if I have to travel to Durban again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to book into for a small getaway.

The place is beautiful, situated close to all amenities, and Ron is always helpful. Would recommend visiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenkosi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenkosi M
Gesin met klein kinders

Warm welcome and friendly management we liked our stay with them.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne M
Besigheidsreis

Great value for money.

Ron was a great host and the accommodation is very comfortable. You get what you pay for and it is a neat and well kept place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker verblyf. Alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer gebruik maak van die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prudence M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence M

Very neat.

Very neat, lovely accommodation. Ron helps full time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolile M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xolile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

No complaints. We enjoyed our stay.

Thank you so much, Ron, for your kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Palesa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and simple place to relax.

Really enjoyed every moment, it was even hard for me to leave. The beds were very comfortable and clean with no noise and disturbance. It was lovely and having peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Escombe is geleë in 'n rustige woonbuurt. Die kamer het voldoen aan al ons vereistes en was baie netjies. Ronald het ons tot by lughawe gaan aflaai. Baie dankie vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L
Saam met vriende

Netjies, rustig, vriendelike gasheer.

Ek sal definitief Escombe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goed toegerus en netjies. Vriendelike diens van eienaar, Ronn. Baie privaat en veilig. Sal beslis weer van plek gebruik maak. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met vriende

Wonderful place and very nice owner.

I just want to say if you want a place to stay this the one. The owner is very friendly and gave us our space when we needed it. Thank you so so so much for a great time. Will visit soon again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek en baie vriendelike eienaar.

Ek wil net sê of jy 'n plek wil hê om te bly, is hierdie die een. Die eienaar is baie vriendelik en het ons ons ruimte gegee toe ons dit nodig gehad het. Baie dankie vir 'n lekker tyd. Sal binnekort weer kom kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmathapelo M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathapelo M
Gesin met klein kinders

Best accomodation

The host is great. Thank you for the tea and the cereal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinhle M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A definite must when visiting Durban!

We had a lovely stay. Excellent service and a lovely experience from Ron, the staff and guesthouse overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very clean and beautiful, the owner of the place is very kind he knows how to treat visitors.

Escombe Accommodation is a very nice place, safety and the service is very good. I really enjoyed to spend my holiday there, I'm coming back soon. I really love that place. Thanks a lot to Mr Ron.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G
Gesin met klein kinders

What a place to stay for a memorable vacation.

I was happy with the place. Its so beautiful, comfortable, it's a home away from home. I will definitely use this place for my holiday visits to Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Dit was ongelooflik gasvry en baie skoon, dankie baie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karabo M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M
Saam met vriende

100%

It was a beautiful place to visit, it's clean and safe, beautiful warm welcome, it felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity P
Enkelreisiger

Very conveniently situated.

This guest house is situated in an area of Queensburgh that I know very well, and is thus very convenient for me. For those who don't know the area, it is close to two large shopping centres, a small centre, and the highway, with access to major centres, airport, etc. Friendly owner. The room contained everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely, private room. Very cosy. Owner was very friendly and helpful and made sure we were comfortable. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Saam met vriende

Bo verwagting.

Die plek is baie goed versorg (word daagliks skoongemaak sonder enige ekstra betaling). Die eienaar is ook baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het dit so geniet. Dit is baie veilig daar en ons het ons privaatheid gehad. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf.

Goeie, vriendelike diens. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert Phillip B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert Phillip B
Enkelreisiger

Verblyf van hoogstaande gehalte.

Akkommodasie netjies en gerieflik. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Stil en rustige omgewing asook veilig. Ek kan nie enige negatiewe resensie oor die akkommodasie gee nie. Vir my as iemand wat akkommodasie vir 'n week gesoek het, was dit wat ek wou gehad het en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Eenhede is baie goed toegerus, die plek is veilig en die geriewe soos die braai en swembad is in goeie toestand. Die eenhede word elke dag skoongemaak en ons het regtig waarde vir ons geld ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinten B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Die oom daar is baie vriendelik en het ons verwelkom by sy plek. Hyt met ons kom gesels en uitgevra oor wat ons gaan doen. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit was regtig 'n baie lekker tyd gewees daar en ons sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welcome S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Welcome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant place to be.

It was a good place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuzola Ncane N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nokuzola Ncane N
Enkelreisiger

Thank you guys for your accommodation. It's nice, clean and quiet, and am still looking forward to be with you.

Your service is excellent, I will always recommend you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang en vriendelike diens tydens ons verblyf.

Die eienaar was baie hulpvaardig tydens ons verblyf en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rewahla M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rewahla M
Saam met vriende

Awesome and relaxing environment.

My friends had a wonderful moment and definitely we are recommending the accommodation. Thanks for the wonderful experience, as we are used to stay at beach hotels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunshine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunshine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a good place to stay at even though the cupboards needs some serious dusting but besides that it's a great environment for work or pleasure.

Beautiful inside and out. I will surely come back with my kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shabana M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shabana M
Gesin met klein kinders

Accommodation was excellent.

Place was excellent, friendly staff, will recommend and will definite be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker.

Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam asook die skoonmaakdienste. Dit het gevoel ek is by my eie huis so tuis het ek gevoel. Baie dankie, sal definitief weer daar gaan bly as ek Durban toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prudence M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence M
Saam met vriende

Best service.

Best service and value for money. The owner is a darling - great personality and very understanding. 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynolda G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raynolda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was clean and Ron is very friendly. He is a people’s person. Always a pleasant stay at his place.

The place is beautiful and very clean. Nice and quiet for a weekend getaway whether with family or your partner. Ron is very friendly and helpful. Pool is beautiful and clean. The perfect place. My partner and I really enjoy the place and visit it often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masole Nthompe G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masole Nthompe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We were well received and well cared for throughout our 6 days. A very quite location for resting, away from the busy and noisy city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay which was situated close to our friends and family.

A nice room with lots of extras included such as tea, coffee, rusks, etc. Perhaps too many shelves and ornaments in the room. Otherwise, real value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynolda G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynolda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was clean and safe, good value for money and Ron is very friendly.

My partner and I enjoyed our stay. We love it here and will visit it regularly. Ron is a great host and very accommodating. Its a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolani M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Every time I come to Durban Escombe Accommodation is the place of choice. I'm happy with the place.

I would definitely recommend this place to my friends and I'm going to come back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sbo N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely will recommend friends and family to visit the place.

I enjoyed my stay at Escombe, a very nice host (Ronald), place is clean and fresh, definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het. Dit was ons eerste gesinsvakansie met ons 4-jarige en ons kon oor niks kla nie. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het so nou en dan by ons kom hoor of alles nog reg is, want ons kla oor niks nie. Ons het die kamer onder by die swembad gekry. Dis 'n kamer met 'n groot bed en 'n enkelbed vir ons seuntjie. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en kaste en ons het ons eie kombuisie gehad. Daar was ook elke oggend iemand om te kom skoonmaak as ons uit is. Niks het weg geraak nie en alles was veilig gewees. Dis perfek as jy heeldag uit is saam met jou gesin. Ons sal verseker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet neighbourhood, situated near Durban, great and friendly service. I'll recommend this self catering unit to anyone.

Escombe is situated in a lovely quiet neighbourhood. The location is great as it is near Durban and all the tourist attractions. We received great service, very neat and clean. Lovely swimming pool and braai area. I'll recommend this self catering unit to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred U - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommendable.

You get value for your money. Friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George Danny M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Danny M
Enkelreisiger

I'm thankful and grateful for your hospitality.

I don't have much words, the place is cool, quiet and calm. I'm impressed, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimakatso K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

We really enjoyed our stay. Escombe is the safest place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R
Gesin met klein kinders

Great service, friendly and safe.

What a surprise to get five star service at such an affordable rate. Ron, you and your team made our holiday the best one we ever had. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Pragtig en gerieflik gemeubileerd. Abosuluut niks kort! Baie vriendelik en veilig. Pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rofhiwa M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rofhiwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean.

The place was clean. The owner was friendly. We will definitely go back there. Value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis John P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Bietjie teleurgesteld.

Die eenheid wat aan ons toegestaan was, was nie dieselfde soos uitgebeeld op die webtuiste nie. Ons het verwag om 'n wooneenheid met 'n selfsorgkombuis as deel van die eenheid te ontvang. Wanneer net 'n kamer met 'n aparte selfsorgkombuis wat gedeel word met ander gaste toegestaan word, soos in ons geval, moet dit ook op die webtuiste vertoon word sodat jy weet wat om te verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda D
Saam met vriende

I had a really great time.Thank you!

I had a great stay, it is safe and friendly customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice Gaby S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice Gaby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nie 'n gastehuis nie maar soos jou eie huis - jy voel tuis!

Ron was baie gasvry gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne X - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne X
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time.

Ron was very friendly. I wouldn't mind coming back next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, ons het baie lekker gebly.

Ron was baie hulpvaardig en ons het heerlik gerus voor en na die Comrades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolani M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a first class place. As I come yearly for the Comrades Marathon its a definite place to stay!

It was easy for me to go to Durban CBD and come back. A reall value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynolda G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raynolda G
Saam met vriende

The place was clean and safe, good value for money and Ron is very friendly.

The location Is a bit tricky the first time, but once used it's an easy way. Excellent service delivery and beautiful peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Gesin met tieners

Smaakvol en netjies, bekostigbaar.

Parkering bietjie ongemaklik en dit sal baie waardeer word as die trappe na onder belig word. Plek was pragtig skoon en gerieflik en die beskikbaarheid van koffie, tee, melk, ontbytgraan en beskuit uiters bedagsaam. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danicka G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danicka G
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an great experience it was and we thoroughly enjoyed ourselves and we will definitely return, should we travel to Durban again.

Mr Hemmings was very welcoming, the day of our arrival at our destination in Queensburgh. We really felt like we were at home. The hospitality that was on offer and the service that was provided was out of the extraordinary. It was totally worth it as it's definitely value for your money. Very spacious and private which makes you feel so comfortable. It was really great fun should we ever travel to Durban again, we will definitely be returning to experience the great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wellington M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wellington M
Gesin met klein kinders

It was great to have my stay at Escombe Accommodation.

It was a great experience to be there. It's so peaceful, I would recommend it to my friends in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Stylvol en netjies en die gasheer baie vriendelik.

Die akkommodasie is van hoogstaande gehalte en die perseel is gerieflik met 'n ontspanningsarea en swembad. Waarde vir geld waarskynlik die grootste aantrekking en dis naby snelweg na die Bluff. Wees net versigtig vir die trappe na benede, maar dis nie regtig 'n struikelblok nie. Die eienaar is deurentyd byderhand om gaste gemaklik en tuis te maak. Ons sal weer daar gaan kuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service with a nice, clean and comfortable unit!

We enjoyed our stay at Escombe Accommodation. Arriving late at night, the lights were put on for us. The unit was clean and comfortable. Daily change of towels and even the bathmat. Excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vukani T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vukani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is okay, but the owner is not so nice.

The place is nice it's clean. It's got everything you need. On the other hand, the person who is running the place is not nice towards people. He sometimes fails to speak to people with respect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy S
Enkelreisiger

Dit was aangenaam.

Dit het my verwagtinge oorskry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs. Daaglikse diens en skoon handdoeke welkom gewees.

Die blyplek is skoon en goed toegerus. Daaglikse diens. Na aan die plek waar ons wou wees. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

I highly recommend Escombe Accommodation! Ronald is such a dear. We stayed there 17 December 2015 en route a boat cruise. His place clean, safe and beautifully decorated. Thank you Ronald for the nice chats. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My man sê dit was absoluut rustig en netjies en 10 uit 10.

Dit was moeilik om plek te kry, maar toe onthou ek van LekkeSlaap en julle was absoluut so vinnig, vriendelik en hulpvaardig en toe kry my man nog afslag. Baie dankie! Waardeer julle en sal beslis dit aanbeveel vir enigiemand. Mag julle ryklik geseën word in 2016. Geseënde Kersfees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasia H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia H

Ongelooflik mooi en netjies.

Hartlike ontvangs. Eienaar is baie gaaf en sien om na sy gaste. Dit is meer as wat ons verwag het vir die prys. Sal dit by enige iemand aanbeveel en sal enige tyd weer terug gaan om te kuier. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like home away from home.

We really enjoyed our stay here. Ron is very friendly nd welcoming. The place is beautiful. We will definitely recommend this place to friends and family and hope to come back again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumzile D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile D
Gesin met tieners

Perfect!

Safest stay, we were treated like family. We felt like we were home, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

The host is very friendly. I really enjoyed my stay and we are definitely going back in October if not fully booked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie netjies.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary G
Saam met vriende

Baie goed, net een nag oornag op pad Margate toe.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharmain N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmain N
Saam met vriende

Very welcoming.

Had an exceptional stay, will definitely go back. Thanks for your warm hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ODQ3OTZiLTIzOTEtNDNiMy05OWIyLTAxNGQ4ZjkxY2Y4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 47 Rownham Road Escombe 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.8803194 30.9022248