Eskulaap Hotel
60 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Rissik Street, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luukse slaapplek in 'n rustige atmosfeer. Eskulaap is in die hartjie van Polokwane, naby winkelsentrums, hospitale en sportaktiwiteite geleë.
Verblyf word in 3 verskillende eenhede gebied waaronder 'n gesinswoonstel, 'n tweeslaapkamer-eenheid en 'n deluxe-dubbelkamer. Die gesinswoonstel het 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n kinderbedjie kan voorsien word op versoek. Ander geriewe sluit DStv, WiFi, lugversorging, telefoon, yskassie en 'n kombuis wat ten volle toegerus is in.
Die tweeslaapkamerwoonstel het 4 enkelbeddens. Die kamer het DStv, WiFi, lugversorging, 'n telefoon, kroegyskassie en kombuisie.
Die deluxe-dubbelkamers is hotelkamers met dubbelbeddens en lugversorging.
Ons het 'n konferensielokale kan tot 120 afgevaardigdes akkommodeer en ons bied die volgende geriewe: rekenaar/skootrekenaar, faksmasjien, internet-toegang en WiFi, oorhoofse projektor, drukker, skandeerder, fotostaatmasjien, 'n TV met 'n VCR en DVD-speler en 'n skryfbord.
Ons het ook swembaddens, 'n kiosk en 'n restaurant op die perseel. Daar is ook 'n outomatiese verkoopmasjien met versnaperings en koeldrank beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 54 Rissik Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Eskulaap Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Rissik Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang