Esmeralda 8
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Fairway Road, Unit 8 Esmeralda, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Esmeralda 8 is 'n lieflike vakansiehuis wat deur die Southbroom-gholfbaan omring word. Dit is ideaal vir vriende of familie wat op soek is na 'n rustige en ontspannende tuisbasis terwyl hulle die omliggende gebied verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n binne- en buite-eetarea, 'n privaat binnehof, tuinspasie, omsetter, 'n boorgat en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Deanne Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fairway Road, Unit 8 Esmeralda, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fairway Road, Unit 8 Esmeralda, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang