3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Reitz Street, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Estancia Oornagakkommodasie is geleë in Petrus Steyn, 'n klein plaasdorpie tussen Tweeling en Kroonstad, 35 km noordoos van Lindley in die Vrystaat.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 3 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Bykomende geriewe sluit in 'n eetkamertafel met stoele, 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die tuin ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 2 Reitz Street, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Gaste dink Estancia Oornagakkommodsie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Reitz Street, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang