Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Petrus Steyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Petrus Steyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Petrus Steyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Petrus Steyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Petrus Steyn Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Petrus Steyn

Skotteljons Geskenke & Gastehuis is in Petrus Steyn in die Vrystaat. Ons bied 3 pragtige kamers vir enkelreisiger of paartjie per kamer. Daar is 2 kamer met 'n dubbelbed in elk en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Die ka...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Petrus Steyn

Mascot Guesthouse is in die klein plaasdorpie Petrus Steyn in die Vrystaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing. Verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, Mascot Oo...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Petrus Steyn

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vrystaat

Mooihoek Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die Vrystaat. Die akkommodasie bestaan uit 'n lekker oopplan-leefkamer, volledig toegeruste kombuis, 3 slaapkamers: 2 slaapkamers vir paartjies en 'n kamer met...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz, Vrystaat

Lillies Gastehuis is in Reitz in die Vrystaat geleë. Dit is 'n selfsorgkothuis wat keurig ingerig is en verblyf bied aan 4 mense. Daar is 2 ruim slaapkamers wat elkeen in 'n elegante styl versier is. Die kothuis h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz, Vrystaat

Ta daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord. Ta d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz, Vrystaat

Poelanie's Gastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid in Reitz, 'n rustige dorpie in die Vrystaat. Dié gastehuis is ideaal vir sakelui, vakansiegangers, en diegene wat smag na 'n naweekwegbreek. Die ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lindley, Noordelike Vrystaat

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz, Vrystaat

Absolute Guesthouse is in Reitz, 'n klein dorpie op die hoofpad na Clarens in die Vrystaat geleë. Verblyf word aangebied in 7 verskillende kamers, wat elk ingerig is met 'n dubbelbed, enkelbeddens, of 'n kombinasi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Die Riemland Gasteplaas is ongeveer 20 km vanaf Heilbron geleë. Dit is die ideale plek om te ontspan en nuwe lewe te kry. Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies op 'n rustige plaas om aan al die gaste ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heilbron, Noordelike Vrystaat

Goedehoop Guest Lodge is op 'n wildplaas, net 25 km buite die dorp Heilbron geleë. Die gastehuis is langs 3 damme, omring deur heuwels en koppies. Die lodge bied informele, ware Vrystaatse gasvryheid. Die verblyf ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...