Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esther's Country Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Esther's Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anche S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reandri B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reandri B
Saam met vriende

Heerlik en gerieflik.

Baie mooi plek, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really nice - thoroughly enjoyed!

We really enjoyed it, the team were very welcoming and catered so well for me being vegan, really comfortable and good location for getting out and about. We will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rezanne N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly baie dankie.

Baie lekker, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is baie vriendelik, verwelkomend, mens voel sommer tuis.

Uitstekende diens en akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker!

Baie baie nice verblyf en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, Esther the owner was amazing. Enjoyed our stay.

Warm and friendly welcome. Room's are modern and comfortable. Breakfast was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel B
Gesin met klein kinders

Baie netjies, eienaars is vriendelik en ontbyt heerlik.

Hul het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer met twee klein kindertjies. Ekstra matrassie ingesit in die kamer. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie en 'n skoonryke ligging. Ontbyt was super lekker en Esther is die beste gasvrou.

TV/DStv het net bietjie hulp nodig. Al die kanale haak vas en mens kan nie eintlik iets daarop kyk nie, want die klank wat vashaak raak 'n groot irritasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxine F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine F
Besigheidsreis

Aangenaam.

Gawe ontvangs. Netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda S
Gesin met klein kinders

Enjoyable stay.

We had a family get-together, and we thoroughly enjoyed our stay at Esther's. The food was amazing, and the staff and owners made us so welcome. We would really recommend trying a weekend away at Esther's Country Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Thanks Lynda. was lovely meeting the whole family.

Esther's Country Lodge
Maurice J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maurice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The environment was peaceful and we were able to rest and unwind.

The facility is well maintained and the garden is in an excellent condition. Plenty of birds to observe. The owner and staff were very friendly and made sure one was comfortable at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Thanks Maurice, it was nice having you with us.

Esther's Country Lodge
Selemeng S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selemeng S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at Esther's Country Lodge was fantastic, the service is the best!

The staff was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil naweekwegbreek.

Klein plekkie, uitsonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alzette H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter vriendelik ontvang. Heerlike kos. Rustige atmosfeer.

Ons sal Esther's Country Lodge vir 'n lekker naweek wegbreek aanbeveel. Ons kom gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Thank you Alzette.
Looking forward to seeing you next time.

Esther's Country Lodge
Marie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie G
Gesin met tieners

Netjiese, skoon oornagverblyf.

Die kamers is baie skoon en netjies. Lekker warm beddegoed vir koue winternagte. Tuine is goed versorg. Lekker om bietjie te gaan stap. Die ontbyt is voortreflik. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig & Netjies.

Beslis die geld werd. Esther is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riegal D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riegal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff. Really peaceful surroundings. Great stay.

Great people. Great service. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Hi Rina, we appreciate you taking the time to review & rate your stay with us. We hope to see you again for another visit!

Esther's Country Lodge
Tessa C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting. Excellent service.

We stayed for only a night, but what a great breakaway from the busy life. Loved the morning welcome by the singing of the birds and the fresh air was invigorating! Excellent service and fantastic breakfast to end off our stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Hi Tessa, we are thrilled that you enjoyed your time away with us and could unwind with a good break. We sincerely appreciate your review, thank you!

Esther's Country Lodge
Simoné Grobler G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné Grobler G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie awesome!

Baie baie nice plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Thank you for your review Simoné. We loved aving you here.

Esther's Country Lodge
Daleste E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleste E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was regtig baie lekker om te oornag by Ester's Lodge. Ons gasvrou was besonder oulik en die ontbyte baie lekker. Enigste kommer is die miere in ons kamer. Swart miere, wat in ons kos beland het. Die beddegoed wat oorgetrek is, is nie vir dubbelbeddens nie, maar hulle het moeite gedoen om dit mooi te laat lyk. Ons het daar gebly op 'n Vrydag en Saterdag, en die verkeer was erg die Vrydag. Omdat dit op die hoofpad is, kan dit iemand wat sensitief is vir verkeer dalk irriteer. Ons moes 'n paar keer uit die Lodge uitgaan en inkom op snaakse tye. Een keer was laat in die aand na 'n funksie, en ons moes 'n paar keer toet om die sekuriteitswag se aandag te trek - dit kan 'n probleem veroorsaak vir die ander gaste. Tweede keer was vroeg in die oggend - my man moes ry vir 'n afspraak, en hulle kon nie die wag kry om oop te maak nie, wat hulle amper laat gemaak het vir hulle afspraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Thank you for your review Dalesté. We appreciate and take into consideration all of the points mentioned.
The ants do unfortunately make an appearance this time of year and we do our best to ensure that they are controlled prior to guests arrival. Although our rooms have been cleaned from top to toe they do often reappear, especially if guests have food in the rooms. We do have ant traps in the rooms and we also offer Doom to those guests who would like to make use of this.
Our beds are made up in a unique way to allow each guest their own duvet. We do have other linen available should I guests prefer something to share.
The traffic on the road varies from day to day and is unfortunately something that is beyond our control.
We do encourage our guests to let us know if they are planning an early departure in the morning to ensure we are available to assist with their departure.
We appreciate the time put into sharing your experience with us.

Esther's Country Lodge
Basie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie C
Gesin met tieners

Friendly, helpful, awesome food and with great hospitality.

Great food and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Hi Basie,
We loved having you and your family stay with us! We hope to see you in the area again soon.

Esther's Country Lodge
Chantel E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E

Perfekte oornag B&B in die omgewing!

Pragtige, moderne en skoon kamers met eie parkering. 'n heerlike Ontbyt met persoonlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancele B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancele B
Saam met vriende

Dit het gevoel soos my eie huis.

Uitstekende diens veral van Ester se kant af, sy is professioneel maar ook baie vriendelik, en haar varsgebakte brood is 'n wenner so vroeg in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Hi Ancele,
Ons brood is baie gewild onder ons gaste en ons is bly jy kon dit ook geniet! Kom kuier gerus weer, ons het ook konfyt en marmelade te koop saam die vars gebakte broode!

Esther's Country Lodge
Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring gesteun deur uitnemende gasvryheid en hulpvaardigheid.

Ester's Country Lodge is die ideale oorslaap as op pad is of as jy iewers konferensie moet bywoon. Eenvoudig, maar skoon en doelmatig. Goed ingerig wat die restaurant betref met etes van hoë gehalte. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

Hi Johan,
Dankie dat jy julle ervaring saam ons kon deel. Ons waardeer jou tyd en moeite!

Esther's Country Lodge
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker skoon, netjies en vriendelik.

Baie lekker, skoon en netjiese verblyf, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esther's Country Lodge se terugvoer

We are pleased that you enjoyed your stay with us and would like to thank you for taking the time to rate us.
We hope to see you again.
Esther's Country Lodge

Esther's Country Lodge
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: BH24 op R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnrtHFbtX9zHChv0hyVWOTQJnVuZNR1uMILxORdfNnzhNQjibk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 BH24 on R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.86672 27.652866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem