LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
B&B in Wes-Rand

Esther's Country Lodge

16 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • BH24 on R560, Hekpoort, 1790, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Welkom by Esther's Country Lodge, 'n kontemporêre lodge in 'n die hartjie van die Magaliesberge. Moderne minimalisme is die eerste eienskap wat besoekers opval wanneer hul hier arriveer. Die lodge se hoë plafonne skep 'n gevoel van ruimte wat deur die ontblote baksteen en hout beklemtoon word. Dit is 'n gaste-lodge met 'n verskil ? Frank van den Ham se kleurvolle glaskuns is orals te bespeur.

Esther's Country Lodge het 8 dubbelkamers. Elke kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n privaat en suite-stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n sitarea en 'n TV.

Nuttig 'n heerlike maaltyd wyl jy jou perfekte wegbreek in die platteland geniet. Die kaggel in ons elegante restaurant skep 'n behaaglike atmosfeer. Die disse op ons seisoenale spyskaart spreek van 'n vernuftige vermenging van Switserse en Oostenrykse geure. Net die beste groente uit ons eie groentetuin is goed genoeg vir ons kombuis.

Die pizza-oond is ideaal vir gaste wat al fresco-middag en -aandetes wil nuttig as dit warm is. Smul gerus aan die pizza-bederfies en Europees geïnspireerde disse wat hier voorgesit word.

Ons majestueuse tuine bied 'n toevlugsoord met sitplek onder skadubome en 'n uitsig op die berge. Sit gerus hier en ontspan saam met jou vriende of familie, of geniet 'n bietjie afsondering en 'n goeie boek. Daar is 'n speelarea met 'n klimraam vir die jongspan, so dis ideaal vir gesinne.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jadrique K
Saam met lewensmaat
5.0
Beauty, good service. Great stay, amazing people, so helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Lars S
Saam met lewensmaat
5.0
Great getaway in the mountains with superb home cooked German cuisine. A wonderful overnight stay. Esther and Werner are your perfect h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kobus P
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, mooi en waarde vir geld. Dit is 'n pragtige omgewing en verblyf, goeie diens en lekker kos. Sal weer daar bly.
Jun 2025
Hein V
Saam met lewensmaat
4.2
Baie gemaklik en rustig. Baie lekker. Gerieflik en vriendelike ontvangs en diens.
Mrt 2026
Liesel J
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld en 'n goeie basis om die omgewing te verken. Ons het die naweek weg baie geniet. Die ligging was puik en die omgewing rust...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • BH24 on R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink Esther's Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

BH24 on R560, Hekpoort, 1790, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnrtHFbtX9zHChv0hyVWOTQJnVuZNR1uMILxORdfNnzhNQjibk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 BH24 on R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.86672 27.652866

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang