Margate Beach Akkommodasie by Estlean 4 | LekkeSlaap
+6
+6

Estlean 4

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estlean 4, Hibiskusweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estlean 4 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelblok in Margate.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis en 'n groot stoep. Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-sitarea is mooi gemeubileer en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig bewonder.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n wasmasjien wat met munte werk, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike braai-area in die kompleks. Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, maar daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word.

Estlean 4 is gerieflik na aan die strand, restaurante, winkels en 'n Checkers-supermark.

Slaapplek

’n Bespreking by Estlean 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Estlean 4
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Estlean 4, Hibiskusweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Estlean 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estlean 4, Hibiskusweg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMDY3MTY4LWVlODYtNDUyMC04OTlkLWQ0MjZhZWUxNzk1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Estlean Hibiscus Road 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.858470940058 30.370739847422
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za