Hoëveld-park Akkommodasie by Estoby Executive Guesthouse | LekkeSlaap
+49

Estoby Executive Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-straat 1967, Modelpark, Witbank, 1042, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Estoby Executive Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde gastehuis in Modelpark, Witbank. Dié gastehuis is beveilig met GKTV-kameras, Maxidor-sekuriteitshekke en 'n elektriese heining.

Estoby Executive Guesthouse is 'n dubbelverdieping-gebou en bied verblyf in 4 Standaardkamers, 2 "Executive"-kamers en 2 Presidensiële-suites. Die kamers is elkeen smaakvol ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Daar is ook 'n ekstra stoel, 'n leestafel met 'n stoel, 'n leeslamp, yskas, haardroër, Mr Delivery-brosjure en ander wegneem-eetplekke se brosjures, elektroniese kluis wat perfek is vir 'n skootrekenaar, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed in elke kamer.

Die gastehuis het 4 gemeubileerde sitkamers, ruim balkonne met uitsigte, 2 volledig toegeruste gemeenskaplike kombuise, wasgoedgeriewe, eetareas, braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek. Daar is nog 4 parkeerplekke op die perseel. Estoby het ook 'n klankdigte kragopwekker, JoJo-watertenks wat 500 liter water kan opgaar en gratis, beperkte WiFi. Toesluit-parkeerplekke is ook beskikbaar. Kombuisgeriewe sluit dubbel-yskaste, watersuiweringstoestelle, 'n skottelgoedwasser, wasmasjiene, eetgerei en breekware, 'n stoof, mikrogolfoond, koffiemaker, broodrooster, menger, smoothie-maker, versapper en ander toebehore. Die gastehuis is teogerus vir selfsorg en ontbyt kan op aanvraag en teen ekstra kostes gereël word.

Estoby Executive Guest House is sentraal geleë, sowat 43 km vanaf die Kusile-kragsentrale, 6 km vanaf Eskom Park en 3 km vanaf die Highveld Winkelsentrum. Die Life Cosmos Privaat Hospitaal is 4 km hiervandaan en die Witbankdam is sowat 7 km weg. Dis die perfekte bestemming vir groot werkspanne, kontrakteurs of gesinne wat met vakansie is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Clanwilliam-straat 1967, Modelpark, Witbank, 1042, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-straat 1967, Modelpark, Witbank, 1042, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNWYxODBkLTI1NGQtNDg1Zi05NTM3LTk1MzY4YjI2ZmNkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 1967 Clanwilliam Street Modelpark 1042 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.867743379861 29.251912683249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za