Etna's Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Etna's Flat is 'n gerieflike woontel vir 4 gaste in Arniston.

Etna's Flat het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Vir jou gerief word beddegoed en handdoeke voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n 2 enkelbeddens in 'n aparte slaapkamer. Indien daar 2 ekstra kinders in 'n groep is, kan 2 enkelbeddens op versoek in die leefarea voorsien word.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n wasmasjien. Die woonstel het ook 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste moet net hul eie kapsules saambring. Daar is 'n binnebraai en 'n TV met DStv (Gastehuis-pakket) in die sitkamer. WiFi is beskikbaar.

Die buitebraai is op 'n ommuurde werf en troeteldiere is welkom. Let asb. op dat die woonstel op dieselfde perseel as die hoofhuis is. Die woonstel is egter heeltemal privaat aangesien dit op die ander hoek geleë is. Die woonstel het 24 uur-sekuriteit.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, fietry- en bergfietsroetes, visvangplekke, walviskykplekke en skubaduik tussen die skeepswrakke. Gaste kan gerus ook 'n draai maak by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot.

Slaapplek

'n Bespreking by Etna's Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Etna's Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R697 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false