Etosha Safari Camp
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari Camp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
-
Vanaf
R3 700R3 145 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha Safari Camp is gerieflike geleë sowat 10 km suid van die Etosha Nasionale Park se Andersson-hek. Dié lodge bied B&B-verblyf tussen Mopaniebome en 'n swembad.
Verblyf word in 50 chalets gevied wat elkeen 'n muskietnet, lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein veranda met 'n uitsig oor die bosveld het. Die lodge bied 'n buitelug-restaurant, 'n kleurvolle kroeg met plattelandse rariteite en verhoogvermaak. Daar is 'n swembad langs die kuierarea.
Daar is eetkamers met 'n township-styl waar gaste etes kan geniet, kaggels en 'n binnehof waar gaste The Etosha Boys se musiek en verhoogvermaak kan geniet.
Die lodge is op die C38-pad tussen Outjo n Okaukejo en is die ideale basis vir safari-uitstappies in die Etosha Nasionale Park saam met 'n ervare gids. Gaste kan ook selfry-wildritte geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 77
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Etosha Safari Camp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
- Gaste dink Etosha Safari Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari Camp, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene