Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Village Camping

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 97

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Etosha Village Camping
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Emsie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Emsie S
Gesin met tieners

Swak bestuur.

Ons campsite se krag was af met aankoms nadat dit herstel is was die volgende oggend weer af en as jy 7:00 moet reg wees vir 'n game drive op 'n oop voertuig, is nat hare nie iets wat jy wil hê nie. Baie duur kroeg in vergelyking met die res van soortgelyke plekke in Namibia, cater definitief meer vir buitelanders. WiFi vang nie op by die campsites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Village Camping se terugvoer

Beste Emsie,

Dankie vir die terugvoer.
Ons is jammer vir die ongerief van die kragonderbrekings - met ons afgeleë ligging is dit 'n bietjie moeiliker om 'n probleem vinnig uit te sorteer.

Beste wense,
Die Etosha Village span

Etosha Village Camping
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Goeie diens en netjies.

Goeie verwelkoming met drankies en nat waslappies, asook handdoeke vir swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Village Camping se terugvoer

Hallo Elize,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Hoop om julle weer te sien wanneer julle weer Etosha toe kom!
Beste wense,
Die Etosha Village span

Etosha Village Camping
Nicolette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë met goeie fasiliteite.

Ons het Etosha Village Camping baie geniet. Die diens was puik en die kampplek baie gerieflik en baie netjies. Al het ons gekamp, het ons deel gevoel van die groter kamp. Die koedoes wat so rondloop in die kamp is nogal besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Village Camping se terugvoer

Baie dankie Nicolette vir die fantastiese terugvoer! Ons is baie bly dat julle die kamp kuiertjie geniet het met die koedoes wat so daar rondloop! Dankie vir die komplimente oor ons diens - waardeer dit!
Hoop om julle gou weer te sien!
Beste wense,
Die Etosha Village Span

Etosha Village Camping
Wolf B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolf B
Saam met vriende

Beste kampering net buite Etosha.

Dis ongewoon om komplimentêre koffie of tee te kry wat soveel kosbare tyd spaar voor jy vir die park verlaat. Kampterrein is privaat netjies en skoon. 2 storte vir elke staanplek se privaat badkamer. Beste braaigeriewe. Ontvangs pronk met 3 swembaddens en handdoeke word verskaf. 1,5 km van Andersson Hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Village Camping se terugvoer

Beste Wolf,
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is baie bly om te hoor u het die kampterrein, die privaat ablusie geriewe, braai asook die swembaddens en koffie geniet.
Sien uit om u weer te verwelkom met u volgende besoek na Etosha.
Beste wense,
Die Etosha Village Span

Etosha Village Camping
Nico B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met tieners

Gasvry, netjies, veilig en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Village Camping se terugvoer

Baie dankie Nico vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het van ons netjiese en gerieflike fasiliteite gehou, asook die gasvrye diens wat julle ontvang het. Ons sien uit on julle weer te verwelkom by Etosha Village!
Groete,
Die Etosha Village-span

Etosha Village Camping
Steve C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies en gerieflik en baie veilig rondbewegende wagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Village Camping se terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Steve. Bly julle het ons veilige en gerieflike kampeerplek geniet.
Sien uit daarna om julle terug te verwelkom met jul volgende besoek aan Etosha.
Baie groete,
Die Etosha Village Span

Etosha Village Camping
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38 - Anderssonhek, Southern Etosha, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHOiHWWVmnQHrftqzrUbjbJL9dQ4VA08Xy4ZPMYo0pvRUJJavM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 C38 - Andersson Gate Southern Etosha 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.352145722273 15.929910934441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem