Etusis Lodge
- Kapasiteit: 43 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etusis Natuurreservaat C32, Karibib, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etusis Lodge bied verblyf met ontbyt en aandete ingesluit, selfsorgverblyf en kampeerplekke. Dit is op 'n plaas van 21 000 hektaar in die Etusis Natuurreservaat en Otjipatera-berge geleë.
Akkommodasie by Etusis Lodge beskik oor 7 bungalows, 5 luukse tente, 1 selfsorg-plaashuis en 5 kampeerplekke. Elke bungalow het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tente het 'n privaat badkamer of deel die gemeenskaplike badkamer.
Die plaashuis het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Dié huis het 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitkamerarea. Die kampeerplekke is 20 km van die hooflodge af geleë en elke staanplek het 'n braai-area. Die staanplekke deel 'n gemeenskaplike ablusieblok.
Die lodge het 'n ruim terras waar gaste maaltye en drankies kan bestel. Hulle kan ook wild- en skemerritte bespreek, gaan voetslaan, perdry of die verskeie besienswaardighede sowat 2 en 'n half uur van die lodge af verken.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 42
Jaar gelys 6
Ligging
- Etusis Natuurreservaat C32, Karibib, 0000, Erongo
- Kapasiteit: 43 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etusis Natuurreservaat C32, Karibib, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom