Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Euphoria Golfers Letting House 405

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Euphoria 405, Euphoria Golf and Lifestyle Estate, Polokwane, 0950, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Euphoria Golfers Letting House 405 is 'n pragtige selfsorghuis wat in die Euphoria Golf and Lifestyle Estate in Naboomspruit geleë is. Dit is 18 km vanaf die Anglo-Boereoorlog Monument en 27 km van Nylsvley Bewarea af.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en oorgenoeg kasruimte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte- bed, en dié 3 en suite-badkamers het elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die eetarea wat verder na die sitarea met 'n houtkaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na 'n onderdakstoep wat met 'n uitsig oor die bosveld, sitplek en 'n ingeboude braai spog. Gaste kan ook by die swembad afkoel.

Daar is ook spa-geriewe en bederfpakkette, of gaste kan die uitsig van die straat geniet. Gaste kan ook by die piekniekarea met 'n dam-uitsig ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Euphoria Golfers Letting House 405 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Sisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Euphoria 405, Euphoria Golf and Lifestyle Estate, Polokwane, 0950, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Euphoria 405, Euphoria Golf and Lifestyle Estate, Polokwane, 0950, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80da83a1c52c2cb51fe93e5adb033db53d3582bea6683e3e706374944e1efbf2bbdea4892089a376fafd802c9a724909961?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) Euphoria 405 Euphoria Golf and Lifestyle Estate 0950 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.557372526129 28.640757637102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem