Evergreen Estate 20
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Ridge-straat, Umhlali Beach, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 834 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Evergreen Estate 20 is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks in Salt Rock, net 900 m vanaf Salt Rock se hoofstrand.
Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier en 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 'n plafonwaaier en 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Neem asb. kennis dat die woonstel trappe, 'n enkeltoesluitmotorhuis, 1 aangewese gasteparkeerplek, see-uitsigte in die verte, 'n balkon, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area het.
Die Noordkus spog met 'n wye verskeidenheid restaurante en koffieplekke wat langs die kus naby die kompleks geleë is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- The Ridge-straat, Umhlali Beach, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Ridge-straat, Umhlali Beach, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal