Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excelsior Plaasverblyf

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rouxne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Excelsior Plaasverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
John K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
John K
Gesin met klein kinders

Goed met potensiaal vir verbetering.

Excelsior is 'n troue venue en die verblyf blyk dienooreenkomstig ingerig te wees - vir een nag se oorslaap. Ons bespreekte eenheid is nie aan ons toegewys nie en het leeg gestaan vir 2 van die 3 aande wat ons hier tuis was. Die eenheid wat wel aan ons beskikbaar gestel is, se uitleg is onprakties met die ingang deur wat oopmaak in 50% van die kombuis spasie. Die kombuisie is heel goed toegerus maar het geen spasie om enige iets neer te sit soos bekers wanneer jy die ketel kook nie. Die heerlikste koffie is voorsien wat ons terdee geniet het. Die stort kort 'n deur/gordyn tensy as die ontwerp bedoel is dat die badkamer vloer met elke stort gewas moet word. Gelukkig is 'n mop voorsien. 'n 5 liter water is voorsien met die woorde dat die boorgat water net ietwat brak smaak. Tydens ons verblyf was dit bruin water wat uit die krane uitgekom het en moes die eienaars telkemale terugkeer na die plaas om die waterpomp te kom aanskakel aangesien dit nie outomaties aangegaan het na kragonderbrekings nie en dit geblyk het dat daar geen ander persoon op die plaas was wat in hulle afwesigheid die taak kon verrig nie. Indien die water soos ons dit beleef het normaal is, sal toekomstige besoekers waarskynlik voldoende skoon water self moet voorsien. Die eienaars was baie behulpsaam en het vriendelik en so vinnig as wat hulle kon gereageer op versoeke, maar ongelukkig tel dinge op en na 'n ruk sneeubal dit. Ons het die aanbevelings van 'doen-dinge' en besoekplekke deur die eienares geniet en waardeer. Daar is absoluut geen veiligheidsmaatreëls in die eenheid of van waar jy by die pad afdraai tot by die eenhede nie. Enige persoon kan daar inkom sonder om enige versperring of veiligheidsmeganisme te moet oorkom. Gevolglik wil ek nie eers een ster vir veiligheid toeken nie behalwe as een ster beteken dat die voordeur kan toesluit. Die akkommodasie waar ons tuisgegaan het direk voor Excelsior het 'n soortgelyke tarief gehef en bied ligjare beter kwaliteit, gerief en veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n rustige mooi omgewing.

Heerlik gekuier in die Hoenderhok. Die dekor is ook baie interessant en mooi gedoen. Vriendelike diens gehad wanneer ons 'n probleem gehad het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Plaasverblyf se terugvoer

Baie dankie, Marianne. Dit was so lekker om julle by ons te hê, en ek is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer.

Excelsior Plaasverblyf
Jeremy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lots of character and comfort.

Lovely location, people, and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Plaasverblyf se terugvoer

Thanks for your review, Jeremy! We loved having you on the farm, and you are welcome to stay with us again any time.

Excelsior Plaasverblyf
Tayla R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tayla R

Lovely short stay.

Lovely setting on sheep farm. The rooms were charming and nicely decorated. Host was very hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Plaasverblyf se terugvoer

Thank you for the lovely review Tayla, we enjoyed having you. Please visit us again when you are in the Vlees Bay area.

Excelsior Plaasverblyf
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Plaas, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7560c0eea44952201a5c00a5ebb1144a247dde069373ebba284042fbacf6adcfe763693c2140ba4beba2bd90befd5cd61a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Excelsior Plaas Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.282984030073 21.874411552317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem