Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyezulu Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Griffiths Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Eyezulu Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Annemarie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vir seker genoeg vir 'n vinnige oorslaap of indien jy net die area wil verken.

Die kamer is toegrus met 'n TV, ketel en yskas. Die bed was gemaklik, netjies en skoon. Dit was vir seker genoeg vir ons vir net die vinnige oorslaap. Kamers is ruim met 'n dubbelbank wat dit gerieflik maak. Die eienaar was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons te help met alles wat ons nodig gehad het. Die feit dat dit pet friendly is, is 'n ongelooflike bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blenheimweg 66, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99e082cd0d1ebf85e093613a19ec45740e3ccce50979fe31f93ad21479dae92e6e336d13baea29f1fb29265fe84fea48d232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 66 Blenheim Road Farningham Ridge 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.840486 30.8633746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem