Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

Wildsplaas
2 Jongen Gezellen
Vanaf
Vanaf R2 224
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdak-eenhede het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gemeenskaplike buite-badkamer met storte. Die kombuis word gedeel en gaste kan ook die gemeenskaplike braai-area en plonspoel benut.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stamvrug 1
Vanaf
Vanaf R1 632
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n bad met spuitstrale op die dek en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stamvrug 2
Vanaf
Vanaf R1 632
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel en braai-area. Die dek het ook 'n Jet-bad en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sirkelfontein
Vanaf
Vanaf R1 991
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ideal vir 'n gesin en bied privaatheid aan gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak geruik van 'n aparte toilet en 'n buitestort. Die kombuis langsaan is goed toegerus vir selfsorg, 'n Privaat, swembad (wat teen 'n ekstra koste verhit kan word) en braai-area is beskikbaar vir gaste om te benut.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bok
Vanaf
Vanaf R1 991
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gewilde houthuisie met slaapplek vir 4 gaste bied privaatheid en is perfek vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte toilet en 'n buitestort. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n privaat, plonspoel (wat teen 'n ekstra koste verhit kan word) en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagle's Nest 1 & Eagles Nest 2
Vanaf
Vanaf R2 985
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande grasdakhouthuisies het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n bad of 'n stort. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisies, privaat plonspoel (wat teen 'n ekstra koste verhit kan word) en 'n braai-area vir elke houthuisie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Makwassie ─ Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R3 208
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lieflike wittebroodsuite bied 'n romantiese toevlugsoord in 'n grasdakhouthuisies met 'n uitsig oor die kloof. Die houthuisie het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisie beskikbaar, asook 'n Jacuzzi op die dek en 'n braai-area wat gaste kan benut. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Daar is 'n TV. Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B-verblyf en aandete. Gaste wat 2 aande bespreek kry ook 1 ligte middagete, 'n 30 minute voet-behandeling en 'n bottel sjampanje.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gemsbok en Kudubessie
Vanaf
Vanaf R3 285
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdakhouthuisies is ideaal vir families of 'n groep vriende en het slaapplek vir 8 gaste. Elke eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n binnebraai-area, privaat buitebraai-area en 'n plonspoel (wat teen 'n ekstra koste verhit kan word) vir elke houthuisie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas word via grondpaaie bereik.
Toegang tot verhitte swembaddens is teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 632
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXh8RMsFDZODB4P6SXJjq1DEJ3HGbmMFREK5swC5GSCpCuf6xAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 632 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 R101 Limpopo 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.765409771326 28.306575236895