LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairhill Private Nature Reserve and Guest House | LekkeSlaap
+32

Fairhill Private Nature Reserve and Guest House

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Fairhill Private Nature Reserve and Guest House
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die strand is 7 km van die verblyf af en gaste het ’n 4x4-voertuig nodig om dit te bereik.
Die huis word daagliks tussen 09:30-15:00 skoongemaak. Skoonmaakdienste vir langer verblyf moet bespreek word. Die huis word nie op vakansiedae skoongemaak nie.
Die deposito wat gehef word is 50% van die tarief.
'n Breekskadedeposito van R2000 word vereis vir besprekings van 4 nagte of meer.
Spitseisoen: Paasfees en Desember/Januarie vakansietydperke is bobelasting toepaslik. Minimum 14 dae besprekings oor hierdie tye.

Fairhill het ’n streng nie-rook beleid in die huis. Vure is ’n groot gevaar met die fynbos.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 250 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairhill Plaas 913, Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NDYzNmE2LWZkODEtNDg4NC04NmNmLWQzY2Q0MDAyMzhmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Fairhill Farm 913 Off the R43 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -34.507069 19.419461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!